+214
Hotel in Knysna

Pezula Nature Retreat

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2026 tot 28 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Lagoonview Drive, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pezula Nature Retreat is op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Die hotel is omring deur lieflike inheemse woude, berge, mere en strande op die Pezula Privaat Landgoed. Dié hotel het ’n uitstekende gholfbaan voor gaste se deur en 'n restaurant wat op plaaslike produkte fokus.

Pezula Nature Retreat het iets vir elke tipe reisiger, van gesinne, tot vriende tot paartjies. Die suites is pragtig ontwerp en ingerig. Elke suite het komplimentêre WiFi, lugversorging en heelwat luukse geriewe.

Die hotel bied 'n swembad buite, 'n verhitte swembad binne, 'n restaurant, skemerkelkie-kroeg, gesondheidsentrum, gimnasium, gholfbaan, geskenkewinkel, en konferensie- en funksiegeriewe. Gaste het gratis toegang tot die tennisbane op die Pezula-landgoed wat net langsaan die instansie is. Besprekings is noodsaaklik en kan by ontvangs of portier gemaak word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda W
5.0
Uitsig, natuur en vars lug. Pezula Nature Retreat is een van die beste plekke in Suid-Afrika. Die uitsig oor die stad en berge is wonderskoon. Die nat...
Sien meer
Sep 2025
Laiken M
Saam met lewensmaat
5.0
It's perfect, I wish we stayed longer and would love to come back someday. The scenery was beautiful and so peaceful, the spa experienc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Samuel C
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely a place to take your mind off everything and everyone in the world! Our stay was amazing! A very beautiful place. Only thing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Andrea M
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, rustige atmosfeer. Luuks. Lekker gebly, ontspannende atmosfeer en luukse kamer. Heerlike buitebad wat verhit is. Alles was 5 ster gehalte...
Sien meer
Jan 2025
Marilet L
Saam met lewensmaat
4.8
Het veilig en bederf gevoel. Was baie lekker. Restaurant, kroeg en spa was heerlik. Wasgoeddiens is uitstekend.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 469

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Lagoonview Drive, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Nature Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 620
15 % AF
R 4 620 R 3 927
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 620
15 % AF
R 4 620 R 3 927
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 620
15 % AF
R 4 620 R 3 927
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Lagoonview Drive, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIcJJMwFLfomPypqdMewQkaNaWQN2lqZHmvHkDncoOMaVdijPIy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 620 nouVanaf R3 927 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Lagoonview Drive Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.069962 23.089293
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang