+35
Selfsorg in Knysna

Pezula Windstar Retreat

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 6 Fairlead Way, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pezula Windstar Retreat is 'n ruim selfsorghuis in die eksklusiewe Pezula Gholflandgoed in Knysna. Omring deur natuurlike skoonheid en panoramiese uitsigte oor die landgoed, bied hierdie eiendom 'n rustige ontsnapping vir gesinne of groepe.

Hierdie eiendom met lugversorging kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met beide 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar in die aparte opwaskamer. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog met 'n gaskaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Hierdie area vloei na 'n pragtig aangelegde tuin met 'n swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die motorhuis sowel as 'n onderdak-oprit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Natalie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 17

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 6 Fairlead Way, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 Fairlead Way, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce0d87532a562feb16358c19fe9927b6e387ec8efde961d6e997e4a24770a6de7b23c150b55bab7f6d675e8b882fcdcdb84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 6 Fairlead Way Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.077652406355 23.098129469909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang