Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix 2

Phoenix 2
Vanaf R1 330
R1 330 R887
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen inklok of uitklok sal op Kersdag of Nuwejaarsdag plaasvind nie.
Die balans moet 3 dae voor die inklokdatum betaal word.
Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is mag in die eenheid bly.
Geen harde musiek na 22:00.
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die bestuur behou die reg voor om gaste wat nie hieraan gehoor gee nie uit te sit.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms en terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.

DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.

Daar is 'n troeteldierfooi van R250 per troeteldier vir tot 2 honde per huis. Nie meer as 2 honde op 'n slag nie.

Let asb. dat geen kontant vir die volgende aanvaar sal word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooie
- Balans van betalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 330
R1 330 R887
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b12a6a9cfda344c0c6f4056c70bf0463a2d69a0a2362d758abd5790dc751df7dc73269ba49f47c3a7a8a3060603771e7089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R887 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80444444 17.89948611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem