Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Bloemfontein

Phoenix Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Phoenix Cottage is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in die noordelike voorstede van Westdene, Bloemfontein, naby alle plaaslike geriewe. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Daar is 'n stort en 'n wasmasjien in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, werkstasie en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die verblyf is naby hospitale, skole en winkelsentrums geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jurgen K
Saam met vriende
5.0
Will be booking again when able. The unit is a very nice size and the facilities are great. There is ample privacy and it is very comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Molaoa T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a wonderful stay, the place was wonderful and the communication with the hosts was on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Karin K
5.0
Ruim, netjies, alles wat nodig is. Baie gerieflik, lekker gebly.
Apr 2025
Deon V
Besigheidsreis
4.6
Gemaklik. Dit was aangenaam, dankie.
Jul 2025
Lebone L
Saam met lewensmaat
4.4
Very marvelous. The bed is comfy and the bathroom, oh my days, it is nice. Also, the kitchen and the living room both have sufficient s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Phoenix Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd03b7a35b584ac5b1323fddaeafbb18b9596988fa81742f4412e24a886932685a380abee8000cf516b52fa4aa2dc224a9214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 20 General Hertzog Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0980271 26.208478
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang