5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Edge Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Phoenix Lodge is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in die subtropiese area van Ramsgate Suid. Die perseel is 5 minute vanaf die strand, restaurante en winkels in die area.
Die dubbelverdiepinghuis het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 2 badkamers en lugversorging. Die hoofslaapkamer, sitarea en eerste slaapkamer is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en enkelbed vir 'n vyfde persoon. Die tweede kamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, toonbank met 'n tweeplaatstoof, koffiemasjien, ketel, eetgerei, breekware en ander basiese toebehore. Die sitarea op die boonste verdieping lei na 'n privaat balkon waar gaste dikwels walvisse in die verte kan sien.
Die huis het 2 TV's met volledige DStv-kanale, badhanddoeke, linne, kussings, handseep en toiletpapier. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Edge Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Phoenix Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Edge Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang