Pick your preferred language

English

Afrikaans

+67
Selfsorg in Phalaborwa

Phumula Bush Villa

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Phumula Bush Villa is 'n pragtig opgeknapte toevlugsoord, perfek geleë op die grens van die ikoniese Krugerwildtuin. Hier ontmoet die wildernis rustigheid en bied gaste ongeëwenaarde uitsigte direk oor een van Afrika se grootste natuurskatte. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers, of 'n vriende- of gesinswegbreek.

Die lugverkoelde villa bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig en beskik oor 'n slim-TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Kombuisarea is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Met 'n buitelug swembad, 'n patio, 'n tuin en braai-area, en gratis veilige parkering, kan gaste 'n veilige en aangename verblyf ervaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai

Ligging

  • 23 Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed8ebadde2738783499e29028375029923448c310ed52fc58af664f6137f34b0c83492b280cab2caf52b2ca15d644b9cb7dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 23 Silonque Farm Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -23.883773053972 31.155893246078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang