Phumuza Bush Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Shaaron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 195
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Clif J - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, enjoyable, unhurried, quiet, comfortable, privacy.
Lees meerPearl M - Apr 2024
Algehele gradering
Had a peaceful and wonderful weekend.
Rebaone L - Apr 2024
Algehele gradering
Bedding too dark to notice cleanliness.
Marianne N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig in die natuur!
Rachel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Private, peaceful and close to nature.
Elize V - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Toinette S - Jan 2024
Algehele gradering
So na aan natuur as wat 'n mens kan kom.
Christian C - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money - Golf weekend.
Zanele M - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and enjoyable.
Alphonia N - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Blessed M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Liezel S - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend in die bosveld.
Tintswalo S - Okt 2023
Algehele gradering
Terrible.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Hi
Unfortunately, there was a water problem in the whole area that weekend, however, you were supplied with water when requested.
Our lodge is self-catering and you were advised that you were responsible for your own dishwashing liquid and that you were supposed to keep your unit clean.
You never mentioned the state in which you left the linen as well as the chalet. We actually had to replace the linen because in was so badly spoiled.
Connie D - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Fortune M - Okt 2023
Algehele gradering
Nice and quiet place.
Willem J - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Rachel K - Sep 2023
Algehele gradering
Very private and beautiful place.
David P - Sep 2023
Algehele gradering
Warm welcome when we arrived, the cabin was clean and had everything we needed to enjoy our stay, peaceful and relaxing.
Bianca A - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Lize V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Johan O - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing met gemaklike akkommodasie. Die diens was goed en het maklik hout en ys gekry.
Willem B - Mei 2023
Algehele gradering
Heel lekker.
Waldo K - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Shane B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigheid - Gesinsoord.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Chris T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Baie rustig.
Kyla C - Mrt 2023
Algehele gradering
Accomodation worth the price. Very nice area.
Karien K - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Debbie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome experience, enjoyed the bush vibe.
Riëtte V - Mrt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Eloma V - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing getaway.
Ben K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Melissa B - Des 2022
Algehele gradering
Meestal rustig.
Barbara C - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, baie stil, natuurskoonheid op 'n besonderse manier.
Anika V - Des 2022
Algehele gradering
Eindjaar-spanwegbreek.
S’bonisile Z - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Zelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike Bosveld-ervaring met rustigheid wat jou siel weer verkwik.
Riaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Andreas P - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Katlego K - Okt 2022
Algehele gradering
It was really nice.
Elize R - Sep 2022
Algehele gradering
Good
Kobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en lekker in die bosveld.
Salomi J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Hi Salomi
Thank you for your review.
Just a few points.
The unit you stayed in is very popular and always busy.
We appreciate that you found it sparkling clean as this is something we pay great attention to.
Your comments about the "bossies" this is the bushveld and we try to keep the environment natural.
Very happy you enjoyed your stay and found it peaceful
Kindest regards
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Frik P - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Nicolene B - Mei 2022
Algehele gradering
Best place to unwind and be with nature!
Antoinette S - Mei 2022
Algehele gradering
Beste naweek wegbreek.
Jacques O - Apr 2022
Algehele gradering
Quiet and calm.
Pat S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik om net te stap en rustig te wees!
Danica N - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n amazing wegbreek.
Karien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Annamari K - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Sharon M - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing and very peaceful experience.
Lees meerThabo F - Des 2021
Algehele gradering
Good for peace of mind.
Nadine K - Nov 2021
Algehele gradering
It was truly an amazing experience.
Renier B - Nov 2021
Algehele gradering
Goed gerus.
Belinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustigheid weg van alles.
Abigail B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig. Het ons verwagtinge oortref.
Dinamarie S - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant and private.
Sue L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en baie lekker gerus.
Jaco L - Aug 2021
Algehele gradering
Aktiewe wegbreek.
Dominique K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Eksteen R - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Elzabe V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en uitgerus.
Zandri M - Apr 2021
Algehele gradering
Uiteindelik 'n vakansieplek waar mens kan rus.
Lees meerJamie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing.
Francois S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was net heerlik rustig!
Dawid R - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en stil.
David V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en skoon.
Nele C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie basiese verblyf, maar rustig, privaat en voldoende vir 'n wegbreek in die bos en teen 'n baie redelike prys. Jy kry waarvoor jy betaal.
Jacqueline C - Jan 2021
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Tshepi M - Jan 2021
Algehele gradering
Warm welcome, nice place, clean and relaxing.
Charline F - Des 2020
Algehele gradering
Lovely, quiet and relaxing few days.
Mpho M - Nov 2020
Algehele gradering
The place was ok.
Cobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Stil, rustig baie privaat en kan lekker stap
Jeanine A - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker ontspan
Bets H - Sep 2020
Algehele gradering
Die kuier was 'n ware bosveldervaring. Warm, droog en aandstilte onder die sterre.
Lees meerJohan S - Sep 2020
Algehele gradering
As dit rustigheid is wat jy soek, sal jy dit hier vind. Baie aangenaam.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie, Johan, ons sien uit na jou volgende kuier.
Liza D - Aug 2020
Algehele gradering
As jy wil rus is dit beslis die plek om te gaan.
Jacobus W - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en stil. Die regte plek om net te kan rus.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie . Ons sien uit na u volgende besoek
Johannes B - Mrt 2020
Algehele gradering
Kon nie rus nie. Bure lawaai te veel.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Dear Jaco,
We were extremely disappointed to read your review.
We have a strict no tolerance to any disturbance or noise policy. We adhere to this policy with no exceptions. Any noise that may have been experienced by yourselves was definitely ceased by 22.00, which is the generally accepted time. We monitor the noise level and accept no deviations. We were unaware of any exceptional noise while you were here. You never complained about the noise while you were on the lodge, if you had we would have definitely followed up.
Your comment about the units being too close is unfounded. Each unit has a distance of at least 50 m between them and is surrounded by natural bush and trees making them private.
Mariekie W - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker skoon en rustig.
Lizette V - Feb 2020
Algehele gradering
Soos gewoonlik het ons lekker gekuier.
Lizette V - Des 2019
Algehele gradering
Ons wou 'n stil naweek in die bos gehad het en dit is presies wat ons gekry het!
Ben V - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig, dankie.
Albert G - Okt 2019
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het.
Lees meerPhumuza Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na u volgende besoek.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Chris L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Angelique P - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle binnekort weer te sien
Heinrich E - Sep 2019
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek uit die besige stad.
Graham L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie potensiaal, maar kort aandag.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Thank you very much for your feedback.
Martie M - Jul 2019
Algehele gradering
Ek sal volgende keer van ander verblyf gebruik maak.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Dear Martie,
We are really sorry you did not enjoy your overnight stay at Phumuza. The issue you had with towels could have been avoided as we do state on the booking page that we do not supply towels. We immediately checked the linen after your complaint and yes, the fitted sheet has a small tear where the stitching has come loose on the corner where it covers the mattress. We will attend to that. Thank you for informing us. The duvet and cover have never been a problem before but we will look into it, please bear in mind we are a bush lodge and having feather duvets is really not an option.
We must just say that some people find it better to ignore small issues and rather focus on the positives such as the beautiful surroundings and other facilities which far outweigh all else. Could it perhaps be that your stay was not long enough to enjoy what we offer?
Twanette R - Jul 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Hannes V - Jun 2019
Algehele gradering
Ek sal niemand aanbeveel om hier te bly nie.
Adele H - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig, sal definitief weer gaan!
Casper K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie overpriced.
Lees meerHenriëtte N - Apr 2019
Algehele gradering
Was heerlik om te stort in die buitelug.
Frik P - Apr 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is om 'n lekker naweek in die bos te beleef.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Roy H - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker stil wegbreekplekkie.
Gerhard S - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal ons beslis weer sien.
Sandra E - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Cindy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Presies wat geadverteer is. Baie gerieflike verblyf.
Frikkie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig heerlik privaat en ons het heerlik gerus en die voëlgesang terdeë geniet.
Frik P - Feb 2019
Algehele gradering
Definitief aan te beveel vir ander besoekers.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Frik. Ons het jou kuier hier by ons ook waardeer.
Frans C - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi en netjies.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Frans vir jou vriendelike terugvoer.
Ons waardeer dit baie.
Cornel B - Feb 2019
Algehele gradering
Nie heeltemal wat ons verwag het nie.
Lees meerDawie M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, rustige plek en waarde vir geld.
Angela B - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely, clean accommodation!
Laetitia R - Des 2018
Algehele gradering
Rustig in 'n mooi omgewing.
Ethel M - Nov 2018
Algehele gradering
Overall a nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oor die algemeen lekker.
Lekker stil, 'n goeie plek om saam met vriende deur te bring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adell H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer by Phumuza gaan bly.
Mary-ann D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Trecia S - Sep 2018
Algehele gradering
Stil, rustig en weg van alles. Te heerlik.
Piet B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en stil en ontspanne.
Elsabe V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie kalmerend en rustig.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Thank you very much for your kind words. We are aware of the damage to the tower. It unfortunetely happened a short time before your visit. We had exceptionally strong winds and damage was caused. The tower is under repair and will be back to its beautiful self shortly.
Margo V - Aug 2018
Algehele gradering
Rus en nogmaals rus.
Denise C - Aug 2018
Algehele gradering
Ek het dit glad nie geniet nie, suiwer oor die onvriendelike en sarkastiese comment gemaak deur Shaaron toe ons daar gekom het.
Lees meerPhumuza Bush Lodge se terugvoer
Dear Denise
We sincerely apologise that your expectations were not met. It would have been great if you had conveyed your issues and concerns to us when Pat came around to check and see if all was ok. He had a long conversation with your husband and children and nothing was mentioned. We could have sorted out your concerns and made your stay pleasent.
The issue with the remote, i would just like to emphasize that guests are issued with a remote for easy access to the property . The office is not manned 24 hours and it is difficult for staff to monitor guests movements . The constant ringing of the gate bell is also a nuisance for the other guests.
Once again we apologise and sincerly wish that your experience could have been better . The envirement is so peaceful and calming it would have been great to see you relax and enjoy yourself
Lorraine B - Aug 2018
Algehele gradering
Stilte en goeie waarde vir geld.
Yolanda F - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was 'n rustige ontspanning saam vriende.
Emelia F - Jul 2018
Algehele gradering
Het die wegbreek van die stad baie geniet!
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Patience S - Mei 2018
Algehele gradering
We had a great time, scenery was beautiful.
Raisibe M - Apr 2018
Algehele gradering
It is a great place for fresh air.
Sue L - Apr 2018
Algehele gradering
Terdeë geniet. Die rustigheid en gasvryheid is definitief aanbeveel.
Johan F - Apr 2018
Algehele gradering
Plek is baie netjies en staff is baie vriendelik.
Marli V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en stil so in die natuur.
Sarie D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Dear Sarie,
Thank you for your comments. Unfortunately, game is very unpredictable, and elusive. You may be lucky and see many different species, and then again, you may just have bad luck and see nothing. It is necessary to be patient and quiet, which can be quite a challenge especially when there are younger children in your party. We do offer advice on where to find the various animals, and would have been glad to help you in your search.
Bela Bela has many exciting activities that the younger generation find enjoyable and day outings can be a treat. Coming back to a restful quiet place to rest in the evening, is an advantage.
Ericka E - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige skoon plek.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Hi Ericka
Ons is bly dat julle ons lodge geniet het. Dis net jammer dat julle nie gevra het vir n staan braai. Ons sou dit met graagte vir julle gebring het. Die " braaipit" is ideaal vir n groot vuur in die aande.
Dr Jan D - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf is nie waarde vir geld.
Aninka B - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n kort wegbreek.
Stephan C - Jan 2018
Algehele gradering
Totale rustigheid.
Estelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi en stil, maar mens kry die gevoel dat die eienaars se hart nie meer in die besigheid is nie. Bietjie verwaarloos op plekke. Ons het dit nogsteeds geniet.
Bev B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Lees meerTienus S - Jan 2018
Algehele gradering
Geen diens gedurende verblyf en hek op voertuig toegemaak.
Lees meerBeth B - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing waar jy kan uitrus.
Lees meerJames M - Nov 2017
Algehele gradering
It was a pleasant stay at Phumuza and we really enjoyed.
Johann M - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek in die bos.
Chantale M - Okt 2017
Algehele gradering
Had good time with friends, very nice view.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Stefan F - Sep 2017
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lees meerAnel S - Sep 2017
Algehele gradering
Werklik 'n lekker plek om te gaan en om te ontspan.
Tienie P - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties
Thinus S - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, rustige atmosfeer.
Lizanne A - Aug 2017
Algehele gradering
Glad nie die geld werd nie. Geen privaatheid en onnet.
Annatjie S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige bosveld atmosfeer.
Gerhard W - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige naweek in die bos.
Herman N - Jun 2017
Algehele gradering
We've experienced a beyond expectation time at Phumuza.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie meer ervaar as wat ons verwag het by Phumuza.
'n Rustige bestemming waar ons ons kon neerbuig voor die Almagtige vader God. Die houthut - Vlakvark - het 'n unieke bosveld gevoel aan ons verblyf gegee - mens ruik die hout en die veld so vars. Meditasie vir liggaam en gees wat op ons drumpel. Luister, rui, voel, en sien. Ongelooflike getjilp van die voëltjies soggens en saans. Die eenvoud van die bos, eekhorings en nagapies, rooibokke en baie voëls gee mens 'n nuwe lus vir die lewe. Die ongelooflikste sonsondergange en sonsopkomste van die toring af. Hier ervaar mens die skoonheid van die Koning. Eer aan God! Sy asem in ons longe so ons prys hom! Al die onderstreepte woorde spel Phumuza - Plek van Herstel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ansie P - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker rustig in die bosveld.
Stoney S - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Mbali Z - Apr 2017
Algehele gradering
I had a great stay, I enjoyed it and the staff are very friendly and helpful.
Marius S - Apr 2017
Algehele gradering
I enjoyed my stay, everything was clean and the staff very helpful.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Jan V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie hartseer oor die eienaar se optrede!
Lees meerHloni M - Des 2016
Algehele gradering
Awesome experience
Celeste O - Okt 2016
Algehele gradering
I have already recommened.
Excite N - Sep 2016
Algehele gradering
Great place and value for money.
Mollie K - Sep 2016
Algehele gradering
Rustigheid en stilte.
Lees meerSusan O - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker verrassing!
Kallie E - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, baie skoon en netjies!
Johan V - Aug 2016
Algehele gradering
Vir die bedrag wat jy betaal, is dit nie die moeite werd nie.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Johan H - Apr 2016
Algehele gradering
Rustigheid en stilte wat jou battery herlaai.
Lees meerMichelle V - Apr 2016
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Zanne C - Apr 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerPhumuza Bush Lodge se terugvoer
It is such a pity that people do not read the information supplied before they book. We have self-catering accommodation which means you cater for yourself. We do not supply tea, coffee or sugar. Wood for making fires is sold on site. The Jacuzzi is also an extra charge and if the guests want to make use of it, clean water is put into it. This is for hygiene purposes.
Deon D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig en het die tydjie vreeslik saam my vrou geniet.
Glen S - Feb 2016
Algehele gradering
Awesome bush break!
Martje G - Feb 2016
Algehele gradering
Gemiddeld, rustig.
Elize M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker privaat en die mense is baie vriendelik.
Bernice B - Jan 2016
Algehele gradering
Bosveld-ervaring op sy beste!
Jennifer S - Des 2015
Algehele gradering
Lekker rustig.
Mokgadi S - Des 2015
Algehele gradering
The people are very friendly and the place is well taken care of.
Ina D - Des 2015
Algehele gradering
Was nie baie beïndruk nie.
Mias V - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Beula M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker privaat.
Kevin V - Nov 2015
Algehele gradering
Awesome.
Terisa D - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was OK.
Lees meerPhumuza Bush Lodge se terugvoer
The management and staff at our establishment do all in our power to ensure that the guests have a safe and carefree holiday. We have special security alarms installed and do nightly patrols. We sincerely regret the incident that took place but certain factors are beyond our control. Our guests are made aware of any dangers and are advised to take all the necessary precautions. Unfortunately this incident occurred and it was found that the guests did not secure their vehicle.
Zelma O - Okt 2015
Algehele gradering
Verblyf was awesome!
Johan P - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Kobius W - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Dit was net te kort!
Cobus S - Sep 2015
Algehele gradering
Al die basiese geriewe om van die stadslewe te ontsnap!
Lees meerSuzette M - Sep 2015
Algehele gradering
Not happy at all!
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
Dear Suzette,
Thank you for your feedback. We will take your comments into consideration to better our services. With regards to our safety precautions, we try our utmost best to ensure the safety of all guests visiting Phumuza Bush Lodge.
Regards,
Phumuza management
Malcolm H - Sep 2015
Algehele gradering
Alles wat nodig was, het ons daar aangetref: gemaklike beddens, warm water in die stort, volledig toegeruste kombuisie, volop droë hou vir braai - sommer in die veld opgetel!
Lees meerMakhosana S - Aug 2015
Algehele gradering
We had a well deserved rest.
Marinda V - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtig! Gasheer en gasvrou het puik diens gelewer. Natuurskoon is asemrowend.
Stephanie V - Aug 2015
Algehele gradering
Stilte en rustigheid vir die liggaam en siel om te kan herlaai.
André S - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustige plek.
Arlene F - Aug 2015
Algehele gradering
Terrible place. Will never visit it again and won't recommend it.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
We try our best to accommodate all our guests and make their stay as comfortable as possible. There are certain things that we have no control over, one being the public roads. We have contacted the Roads Department on several occasions about the road, however as is the situation with many of the roads in our country, nothing gets done. I am sincerely sorry you had a bad experience with your car. Thank goodness you drive a Toyota Fortuner otherwise it could have been much worse. We have permanent residents on the lodge that drive Nissan 1400 bakkie and an Atos, who never seem to have problems.
As a mother myself , I am also very protective over my children and I understand that you being alone with no husband to help you, things might have seemed worse than they are. I am referring to the electrical plug that you were worried about. It is a pity you did not come to us as we could have moved the bed away from the plug.
Andre V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Adri D - Jun 2015
Algehele gradering
Foutiewe nommer.
Phumuza Bush Lodge se terugvoer
The management and staff at our establishment do all in our power to ensure that the guests have a safe and carefree holiday. We have special security alarms installed and do nightly patrols. We sincerely regret the incident that took place but certain factors are beyond our control. Our guests are made aware of any dangers and are advised to take all the necessary precautions. Unfortunately this incident occurred and it was found that the guests did not secure their vehicle.
Willie T - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Emily S - Jun 2015
Algehele gradering
Ideal for old folks who need a break from the world, very isolated. no interaction with the host.
Hardus W - Mei 2015
Algehele gradering
Ek het my huweliksherdenking die aand kom vier!
Eddie C - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plek was silwerskoon gewees en dit is altyd vir my die belangrikste.
Celeste V - Mei 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meer- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 745, Eersbewoonweg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom