PicardiPlace
Beskrywing
Hierdie en suite-kamer het klassieke dekor en sy eie ingang vanuit die tuin. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër en toiletware. Gratis WiFi en parkeerplek word op die perseel voorsien. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Om die bespreking te bevestig moet 'n deposito van 50% binne 12 uur betaal word. Die oorblywende 50% kan op die inklokdag kontant betaal word indien dit nie vooraf betaal word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Jy mag wel buite in die aangewese area rook.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer het sy eie privaat ingang. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en toiletware. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel word voorsien en die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Om die bespreking te bevestig moet 'n deposito van 50% binne 12 uur betaal word. Die oorblywende 50% kan op die inklokdag kontant betaal word indien dit nie vooraf betaal word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Jy mag wel buite in die aangewese area rook.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinssuite bied jou 2 en suite-slaapkamers wat individueel versier is met 'n smaakvolle mengsel van sjiek en klassieke styl-temas. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die suite is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiestasie, haardroër en badkamergeriewe. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie selfsorg is nie. Gratis WiFi en parkeerplek van die straat af word voorsien. Ontbyt kan op versoek bespreek word. 'n Privaat houtbrandbad is buite beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Om die bespreking te bevestig moet 'n deposito van 50% binne 12 uur betaal word. Die oorblywende 50% kan op die inklokdag kontant betaal word indien dit nie vooraf betaal word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Jy mag wel buite in die aangewese area rook.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is heeltemal eko-vriendelik en oopplan. Onder is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Bo is 2 solderareas wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort het. Daar is ook 'n buitestort en tee en koffie word voorsien. Die kothuis is toegerus vir selfsorg en het 'n privaat warmbad in die tuin. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die wingerde en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Om die bespreking te bevestig moet 'n deposito van 50% binne 12 uur betaal word. Die oorblywende 50% kan op die inklokdag kontant betaal word indien dit nie vooraf betaal word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Jy mag wel buite in die aangewese area rook.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang