LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+84
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Picardi Farm, Slanghoek Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

PicardiPlace is op 'n werkende plaas geleë, net 'n uur se ry van Kaapstad af, naby die bekoorlike dorpie Rawsonville op die pragtige Slanghoekpad. PicardiPlace wil graag 'n verskeidenheid ervarings met besoekers deel en bied ongeëwenaarde gasvryheid.

Verblyf is beskikbaar in mooi versierde gastekamers, wat 1 selfsorgkothuis en 4 dubbel-en suite-kamers insluit. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, WiFi, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers het elk 'n privaat ingang en uitsigte oor die tuin en die omliggende landerye. Al die eenhede het warmbaddens.

Die Chamomile Kothuis is heeltemal eko-vriendelik en oopplan. Onder is daar 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Bo is 2 solderareas wat elk 2 enkelbeddens het. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n warmbad.

PicardiPlace bied ook 'n unieke venue vir troues en konferensies op die perseel met 'n majestueuse plattelandse ligging vir 'n onvergeetlike, spesiale geleentheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anina R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerte. Net 'n fantastiese plek. Kan dit werklik aanbeveel.
Sep 2026
Chantal L
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth! What an amazing, relaxing, clean place! We will definitely be back. The hot tub is 10/10. Thank you for hosting us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Nicolas R
Saam met lewensmaat
5.0
Magical escape. Beautiful stay, feels like a hidden garden in an ancient place. Jaco was friendly and welcoming. The hot tub and outdoo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sandra F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige tuine. Uitstekende fasiliteite en vriendelike personeel. Pragtige, rustig en baie netjies.
Feb 2026
Bruce M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect quick escape from the city. We had an awesome stay, only 40 minutes from Cape Town, but when you arrive, you will feel hours aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Picardi Farm, Slanghoek Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink PicardiPlace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Picardi Farm, Slanghoek Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6be646d5e2dc7e714b1c126dcd104df1cfd708d6cb664fa7901aed3d548fd1e9df67a91278e0feda145a4bf0d658f4d7345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Picardi Farm Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.666779 19.282338

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang