Piccolo Paradiso

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Piccolo Paradiso is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Ballito. Die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums en restaurante in die area.

Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Wasgoeddiens kan gereël word en veilige parkeerplek vir 'n voertuig is beskikbaar op die perseel. Piccolo Paradiso is binne 2 km vanaf die strand en Ballito Junction Regional Mall.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Italiaans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Piccolo Paradiso gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za