Piece Of Ballito/106 La Ballito
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Piece of Ballito/106 La Ballito is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ballito, ideaal vir 'n gesin van 4 wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek. Die woonstel is lig, modern en geleë in 'n veilige kompleks net 155 m van die strand af.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelstapelbed het wat geskik is vir 2 kinders of jonger volwassenes.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware in. 'n Ontbythoekie bied sitplek vir 4 gaste. Die leefarea bied gemaklike sitplek en is toegerus met 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Die woonstel is op die eerste verdieping van 'n veilige blok met 2 hysbakke geleë. Die kompleks beskik oor 2 swembaddens, 'n waskamer, 'n braai-area en 'n speelplek vir kinders. Checkers is reg langsaan geleë, en La Montagne Resort and Spa is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 98
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Piece Of Ballito/106 La Ballito het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang