Citrusdal Akkommodasie by Piekenierskloof Mountain Lodge | LekkeSlaap
+32
+32

Piekenierskloof Mountain Lodge

Oord
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Piekenierskloof Mountain Resort is in die hartjie van die Sederberge, naby die N7 en net 170 km van die Kaap af geleë. Dié 4-ster-hotel het 22 hotelkamers wat gerieflike verblyf bied. Die afwerkings, linne en handdoeke getuig van die puik standaard wat hier gehandhaaf word.

Die lodge het ook 16 selfsorg-chalets op 3-ster-standaard. Elke chalet het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solder, groot oopplan-sitkamer en -eetkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n patio met panoramiese uitsigte van die Sederberge.

Die lodge het 'n restaurant, dameskroeg, swembad, binnenshuise swembad met warm water, speelkamer, speletjies-area met trampolien, klimraam en tuin-skaak, putt-putt, bergfietsroetes, 'n skoonheidsalon, Zipline en teikenskiet.

Die konferensiegeriewe is ideaal vir konferensies, funksies en troues met tot 120 gaste en is volledig ingerig met 'n PA-stelsel, dataprojektor, skerm, WiFi en lugversorging.

Citrusdal is tussen die Swart- en Koue Bokkeveld-berge geleë en dis net 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié dorpie staan ook bekend as die poort na die skilderagtige Sederberge. Die beeldskone streek bied 'n magdom doendinge soos staproetes, fantastiese rotsformasies soos die Maltese Kruis en Wolfberg, rotsklim, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, gholfbane met 9 putjies en varswatervisvang in die Olifantsrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Piekenierskloof Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piekenierskloof Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNjg5YjJjLWZjMzktNGY4OC1iNGVkLTIwNjYwMDZmMWNhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 N7 Piekenierskloof Pass 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -32.618773707446 18.958518505096
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za