- Slaapplek vir 172 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - N7, Piekenierskloof Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Piekenierskloof Mountain Resort is in die hartjie van die Sederberge, naby die N7 en net 170 km van die Kaap af geleë.
Dié hotel bied gerieflike verblyf bied met afwerkings, linne en handdoeke wat van die puik standaard wat hier gehandhaaf word getuig.
Die lodge spog met selfsorg-chalets. Elke chalet het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solder, groot oopplan-sitkamer en -eetkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n patio met panoramiese uitsigte van die Sederberge.
Die lodge het 'n restaurant, dameskroeg, swembad, binnenshuise swembad met warm water, speelkamer, speletjies-area met trampolien, klimraam en tuin-skaak, putt-putt, 'n skoonheidsalon, Zipline en teikenskiet.
Die konferensiegeriewe is ideaal vir konferensies, funksies en troues met tot 120 gaste en is volledig ingerig met 'n PA-stelsel, dataprojektor, skerm, WiFi en lugversorging.
Citrusdal is tussen die Swart- en Koue Bokkeveld-berge geleë en dis net 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié dorpie staan ook bekend as die poort na die skilderagtige Sederberge. Die beeldskone streek bied 'n magdom doendinge soos staproetes, fantastiese rotsformasies soos die Maltese Kruis en Wolfberg, rotsklim, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, gholfbane met 9 putjies en varswatervisvang in die Olifantsrivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 458
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- N7, Piekenierskloof Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Piekenierskloof Mountain Resort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N7, Piekenierskloof Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 172 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang