LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pietersburg Lodge | LekkeSlaap
+12

Pietersburg Lodge

Standaard Kamer
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Ons kamers is ingerig met 2 dubbelbeddens, 1 koningingrootte-bed, 1 dubbelbed en 'n driekwartbed of 2 driekwartbeddens. Al ons kamers is en suite en is ingerig met lugversorging, 'n TV met DStv, 'n telefoon, tafel en stoel, hangkaste, 'n kombuisie, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is in alle kamers beskikbaar. Rook- sowel as nie-rookkamers is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit B&B in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Pringle Straat, , Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTM0NjM4LWVjNjYtNDZhMy05M2YxLWI5ZWQ0MTlhODVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R970  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 4 Pringle Street Ivy Park 0699 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -23.915693077319 29.44523040741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!