Delareyville Akkommodasie by Pigmy Lodge | LekkeSlaap
+18

Pigmy Lodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pigmy Lodge is op 'n melkbokboerdery net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers.

Daar is 9 chalets met en suite-badkamers. Die chalets is gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens en die badkamers is met 'n stort ingerig. Linne word voorsien. Elke chalet beskik oor lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die chalets word daagliks skoongemaak en ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar.

Voëlliefhebbers kan gerus die Barberspan Voëlreservaat met meer as 365 voëlspesies en meer as 12 000 voëls besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 11 resensies vir Pigmy Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Pigmy Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Delareyville Noordwes
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTU3YWViLTM5NWItNGQ5Zi1iYTE0LTE0ZWJhZmViNzZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 Farm Driekant Off the N14 2770 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -26.701286115161 25.444293920654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za