Pilgrims Rest Camp Site
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 30 Seksie 28, Erfdeel 30 van die plaas, Thabazimbi, 380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pilgrims Rest Camp Site is op 'n plaas in Thabazimbi en bied 'n rustige wegbreek in die natuur. Dit is langs Marakele Nasionale Park wat met blesbokke, impalas, nyalas en 'n uitsig op die Kransberg spog.
Daar is 6 kampeerplekke met kragpunte wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het storte, toilette en wasbakke. Gaste het toegang tot 'n wasarea met 'n yskas.
Daar is 'n gemeenskaplike vuurput en individuele braais vir elke kamppeerplek. Die kampeerterrein is 7 km vanaf Marakele waar gaste die Groot 5 kan gewaar en die rit na die Lenong-uitkykpunt kan geniet. Die Marakele Animal Sanctuary is naby die verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Simon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Erfdeel 30 Seksie 28, Erfdeel 30 van die plaas, Thabazimbi, 380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 30 Seksie 28, Erfdeel 30 van die plaas, Thabazimbi, 380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom