Pillow & Fern

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George aan die voet van die Outeniqua-berge geleë en het 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir paartjies wat die Tuinroete en omliggende gebiede wil besoek.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n TV en is pragtig versier met 'n unieke woud-gevoel en 'n sjarme van sy eie, wat eg is aan die omgewing.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en bied komplimentêre ontbytgraan, koffie en tuisgebakte beskuit. Daar is 'n klein werksarea en WiFi vir sakereisigers.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Pillow & Fern is slegs 200 m vanaf die veilige bospaadjies in die berg, ideaal vir voetslaan, draf en bergfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Pillow & Fern sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pillow & Fern gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]