Pillow & Fern
Opsomming van Resensie
Leon D - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker gekuier. Honde wat voor ons deur geblaf het vroegoggend was lastig, maar dit was 'n kleinigheid.
Pillow & Fern's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Leon.
Luther K - Nov 2020
Gemiddeld
Ons kan beslis Pillow and Fern aan beveel
Pillow & Fern's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Luther!
Fred N - Okt 2020
Gemiddeld
Great stay, great location
Karen W - Mrt 2020
Gemiddeld
Very nicely decorated, neat and tidy.
Barry W - Mrt 2020
Gemiddeld
Die aangenaamste verblyf, gemak en netheid om oor huis toe te skryf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Most enjoyable stay, comfort and cleanliness of note.
Due to weather we had delays landing in George and Pillow & Fern were so accommodating in our late arrival.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dirk C - Mrt 2020
Gemiddeld
Awesome.
Carien F - Jan 2020
Gemiddeld
Baie mooi.
Pillow & Fern's terugvoer
Dankie vir die resensie Carien.
Celeste D - Des 2019
Gemiddeld
Absoluut asemrowend aan die voet van die berg.
Elize D - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig op berg.
Patricia B - Okt 2019
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en netjies.
Erika V - Sep 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Bradley D - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Anja K - Apr 2019
Gemiddeld
Beauty.
Pillow & Fern's terugvoer
Dankie Anja, Hoop om jul gou weer te sien. Groete Elaine
Johan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Verblyf was asemrowend.
Pillow & Fern's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Johan! Ons uitsig op die berg is besonders en ons sal nooit moeg kan raak daarvoor nie.
Groete,
Elaine
Janine J - Apr 2018
Gemiddeld
Mooi uitsig.
Pillow & Fern's terugvoer
Beste Janine, baie dankie vir jou terugvoering. Die skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar. Daar is elke dag ‘n skoonmaakdiens beskikbaar sou jy dit so verkies. Om verskoning dat dit nie duidelik so aan jou kommunikeer was nie en sal daarop let om dit duidelik so te kommunikeer.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Pillow & Fern
Leon N - Jan 2018
Gemiddeld
'n Baie unieke eenheid.
Renaldo C - Jan 2018
Gemiddeld
Asemrowende uitsig.
Marius V - Nov 2017
Gemiddeld
Great place, very neat and friendly staff.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plane-weg 29, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom