Wes-Rand Akkommodasie by Pimville Guest House | LekkeSlaap
+13

Pimville Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mokastraat 5800/4, Pimville Sone 5, Soweto, 1808, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pimville Guest House is in 'n stil doodloopstraat geleë en bied gerieflike gemeubileerde verblyf in Pimville, Soweto.
 
Die gastehuis bied gaste 'n keuse tussen kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamers het 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
 
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, of die ruim stoep met 'n ingeboude braai. Ontbyt word in die eetkamer bedien en etes kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste.
 
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Pimville Guest House is 'n rookvrye instansie en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
 
Pimville Guest House is 1,2 km van die Soweto-gholfbaan af, 2,5 km van die Maponya Mall af wat verskillende winkels en restaurante bied en 2,8 km van die Walter Sisulu Dedication Square af. Soweto bied verskillende restaurante en gaste kan van die koeltorings af swaai, 'n toer deur Soweto per bus of fiets doen, of die Credo Mutwa-kultuurdorpie, Mandela House, en meer besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Pimville Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mokastraat 5800/4, Pimville Sone 5, Soweto, 1808, Gauteng
  • Gaste dink Pimville Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mokastraat 5800/4, Pimville Sone 5, Soweto, 1808, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bafd56e8396d78954f85bcaedb0f8e7ce1c2796a9355896e7df38be0fb6f52ea6366f982a1a5852268d3ff4a22c162848e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 5800/4 Moka Street Pimville Zone 5 1808 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.27385 27.90934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za