Pine-Tree Home
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cable-keeromstraat 5, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pine-Tree Home is 'n lieflike selfsorghuis in Marina Da Gama, Muizenberg. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en elkeen se badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die aangrensende eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kan kanovaar op die nabygeleë en rustige Zandvlei-meer. Die huis is naby winkelsentrums en die strande van Muizenberg is binne stapafstand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Cable-keeromstraat 5, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cable-keeromstraat 5, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap