6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pineapple House is in die historiese Kerkstraat in Tulbagh geleë en is 'n pragtig opgeknapte, klassieke Nederlandse huis wat in 1790 gebou is en as 'n erfenisterrein erken word. Die vakansiehuis is met Afrika geïnspireerde dekor versier wat 'n luukse en kontemporêre atmosfeer skep.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea waar daar 'n sitkamerstel, enkelslaapbank, kaggel en 'n platskerm-TV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan op die perseel braai, na die winkels en restaurante in die omgewing stap, of die nabygeleë wynstreek verken, want Tulbagh word deur manjifieke berge omring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
West Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Pineapple House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang