Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pitstop

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Pitstop
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en puik diens.

Baie vriendelike en hulpvaardige bestuur. Heerlike bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties vir oornag.

Goeie ligging, vriendelike ontvangs, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonica B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica B
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf en baie vriendelik.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis baie naby aan die winkels en die omgewing is pragtig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir my moeder gaan kuier.

Baie netjiese plek en Eugene was baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlik en rustig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Angie. Altyd 'n plesier om ordentlike mense te huisves. Kom gerus weer.

Pitstop
Wayne W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en skoon geriewe.

Ek beveel Pitstop aan met graagte. Eugene het ons dadelik laat tuis voel. Goeie ligging as jy naby aan die snelweg wou oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Wayne. Altyd 'n voorreg om kwaliteit mense te huisves. Kom asseblief weer.

Pitstop
Ida T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We found this gem of a stop over while traveling to KZN Midlands. We had the warmest welcome from Eugene and Marissa upon arrival, we felt like family from the first moment and we were treated like royalty. I would highly recommend Pitstop Self catering as a stay-over stop on your travels. Thank you Eugene and Marissa for everything you did for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie julle. Wens julle wil hierheen trek. Goeie mense kuier altyd lekker.

Pitstop
Amanda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met vriende

Fantastiese gasvryheid.

Alles puik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Amanda.
Altyd 'n plesier om vriendelike en kwaliteit mense te onthaal.
Kom asseblief weer.

Pitstop
Leeshen M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leeshen M
Gesin met klein kinders

Baie lekker geslaap.

Lekker gebly en baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Gasheer het ons goed ontvang. Verduidelik hoe als werk en waar eetplekke is. Ons ingelig oor besienswaardige plekke. Blyplek was netjies en skoon. Sal plekkie aanbeveel. Al wat steurend was, was die buurman se hondjies wat aanhoudend geblaf het in die nag. Het vir hom raad gegee oor hoe om dit te hanteer. Hoop dit sal werk. Verder het ons lekker gebly en gesels met gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Tuiste weg van huis.

Eugene is 'n ware gasheer. Ons geneem om vleis ens te koop en voorsien van ekstra ligte weens beurtkrag. Kundig oor al die besienswaardighede in die Drakensberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Johan. Altyd welkom. Kom weer. Net langer vir n goeie kuier.

Pitstop
Alex G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight pit stop.

Host was very accommodating and thoughtful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Thanks Alex. It was a pleasure having you.

Pitstop
Antoinette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker pitstop! Vriendelikheid en netheid was puik.

Van die boodskappe om veilig te ry tot die aanbevelings waar om verder te ry om 'n lekker naweek nog beter te maak tot die warm geselskap was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie julle. Oulike en vriendelike mense is altyd 'n plesier om te huisves. Hoop om julle weer gou te sien vir 'n lekker saam kuier.

Pitstop
Sandra E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra E
Saam met vriende

Aangename behulpsame mense. Netjiese fasiliteite.

Met aankoms gul ontvang, baie behulpsaam en alles verduidelik. Netjies skoon en ons sal weer van Pitstop gebruik maak as ons in Harrismith kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie julle. Altyd welkom. Gawe en goeie mense maak dit altyd 'n voorreg. Kom weer.

Pitstop
Musa N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and informative all the time.

The place was beautiful and clean. I will recommend it to other people safe but transport is far and no Ubers or Taxify or Maxi Taxis. All was top gateway and reasonable fees. Thank you Eugene and Marisa keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Thank you guys. Always a pleasure to host decent people. Hoop to see you again soon.

Pitstop
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie selfsorg.

Mooie verzorgde selfsorg waar alles is wat je nodig hebt. Vriendelijke gastheer en gastvrouw. Goede info over rondritten die je van hier uit kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Jos. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Kom gou weer.

Pitstop
Andre F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

Comfortable and value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Andre. Was lekker om jou te ontmoet. Kom weer.

Pitstop
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande pitstop gewees!

Gasvrye, skoon en netjies oornagplekkie met vriendelike ontvangs! Ek beveel hierdie pitstop aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Johan. Julle us altyd weer welkom. Kom maak n draai.

Pitstop
Elmien S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S
Gesin met klein kinders

Goeie mense en goeie plek.

Die eenheid is baie mooi en goed toegerus en ruim vir selfsorggaste, ons het met 'n baba gegaan en moes ons eie camping cot saamvat en daar was genoeg plek om die kot op te slaan. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam en as Christene vir ons 'n gebed gedoen toe ons daar weg is, wat ongelooflik wonderlik is. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Elmien en Andre. Hoop om julle weer te sien. Mooi bly.

Pitstop
Janiete V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiete V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie oulike skoon netjies plekkie. Goed ingerig. Eugene was baie behulpsaam en vriendlik. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie julle. Was gaaf om jul te ontmoet. Dankie dat jul by ons gekuier het. Tot volgende keer. Eugene

Pitstop
Judy H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies.

Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Judy. Altyd wekom. Sien uit na volgende lekker kuier.

Pitstop
Bianca N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oom Eugene was wonderlik met sy diens en so behulpsaam, vriendelik en die blyplek super-netjies en -skoon.

Plek is skoon en netjies alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Bianca. Bly ons kon julle bietjie bederf.
Hoop julle wittebrood kuier by die see is ook goed.

Pitstop
Hanri V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Pitstop beslis aanbeveel. Ons kon eers laat inklok, maar ons gasheer was so vriendelik en hulpvaardig.

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer Pitstop as ons pitstop gebruik. Niks was te veel moeite vir ons gasheer nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangekom as vreemdelinge, weggegaan as vriende!

Eugene is 'n goeie gasheer, hy bied selfs sy hulp aan om te help aflaai. Hy het ook geskakel om te hoor of ons nie probleme langs die pad ondervind nie. Pitstop is 'n baie netjiese plek met goeie meubels en ordentlike beddens vir 'n heerlike nagrus. Kan Pitstop regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Susan. Goeie woorde is altyd welkom, want dit is gewoonlik skaars. Baie dankie. Altyd welkom. Sien uit na volgende keer.

Pitstop
Leon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met vriende

Baie vriendelik en goed vir 'n "stopover".

Vrydae- en Sondae-aande kan raserig wees a.g.v die N3 wat naby is. Verder goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad.

Goeie slaapplek. Enigste nadeel is dir geraas van die N3 naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Baie ongelukkig. Hond het aan my splinternuwe kar se een ligpaneel gekou.

Plekkie het geen aircon of heaters nie. Plek is baie koud binne. Hond het ook aan my splinternuwe kar se een ligpaneel gekou. Baie ongelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D
Gesin met tieners

Ons is vriendelik ontvang, dit het gevoel of ons by familie oorslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaar het geen moeite ontsien om ons welkom te laat voel nie. Na 'n lang pad was dit heerlik om in die netjiese vertrekke in te stap en net te gaan ontspan en koffie drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie julle. Goeie mense is altyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Eugene.

Pitstop
Elsa H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike oorslaap en ontspanplek.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaar. Ons het heerlik gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gemaklike oornag.

Ons het baie lekker gebly by Eugene en Mariza op ons pad na Natal. Ons is baie mooi verwelkom en laat tuis voel en ons het baie lekker geslaap. Die eenheid het alles wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Japie. Dis altyd 'n plesier om gawe en vriendelike mense te huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Eugene.

Pitstop
Lizel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Gesin met tieners

Baie nice

Baie lekker en pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Lizel. Waardeer dit. Kom kuier weer en gou en langer. Ons het julle geniet. Groetnis.

Pitstop
Mark G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mark G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tragedie. Baie jammer ons het ooit van die plek of van webtuiste gehoor.

Ten 12 uur op die dag at ons moes inboek het ons nog glad nie hulle adres ontvang nie. Die adres-informasie is verkeerd. Daar bestaan nie 'n 51A King Straat nie. Die heel grootste teleurstelling was toe ons vind dat die badkamer/toilet/slaapkamer als een enkele kamer is. Geen privaatheid op die toilet. Dis absoluut ondenkbaar! Om dinge nog erger te maak het die eienaar gesê dat hy wil kom inspeksie doen voor ons ry. Dit het nog nooit in die hoeveel jaar wat reis gebeir nie. Toe is daar 'n glas weg wat ons beslis nie aan geraak het nie. Ons het hom R20 aangebied laat ons net by die vieslike plek kon wegkom maar hy het aangedring dat hy in die huis moet gaan kyk vir die vermiste glas, waar hy die toe gekry het. Ek sal beslis nooit weer van die webtuiste of Pitstop gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avina C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe and relaxing.

Our Host, Eugene, and his wife was absolutely top-notch. They went out of their way to make sure we were comfortable and had everything we needed. The area is safe and the flat was spacious enough and a huge yard to relax in. Everything was just amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Thanks you guys. We are proud to host special people like you. Please visit again soon.

Pitstop
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Heerlik!

Eugene en sy vrou is vriendelike en baie bedagsame mense. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf baie lekker te maak. Ons ure was vreeslik laat en baie vroeg, steeds is ons tegemoet gekom met groot glimlagte. Sal hulle enige tyd weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Baie dankie julle. Altyd n plesier om mense soos julle te help. Kom net weer.

Pitstop
Tyron B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B
Saam met vriende

Perfect overnight stop.

Eugene went out of his way to make us feel safe and welcome. He is a superb host and we will definitely be back for a braai in the near future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was memorable and worth it.

The hosts were caring and always willing to assist. I will definitely pass by en route to Durban or when visiting Harrismith again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Thank you Joseph.
Much appreciated. Always welcome and hope to see you again soon.
Eugene

Pitstop
Tienie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Baie netjiese en skoon plekkie, alles wat mens nodig het, veilig, sal Pitstop met graagte aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Baie dankie Tienie. Waardeer opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Pitstop
Armando V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Armando V
Enkelreisiger

Slaapplek, dis al.

Dit was net slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek.

Die gasheer het ons alles wat te sien is in Harrismith gewys en uit sy pad gegaan om die naweek vir ons lekker te maak. Die kamer was baie mooi opgemaak vie Valentynsdag en ons is werklik bederf. Baie goeie gasheer en gasvrou. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Odette. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Gemaklike en vriendelike mense is altyd welkom. Kom asb weer.
Eugene en Mariza du Plooy.

Pitstop
Villeen S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik!

Het by Pitstop oornag op pad na KwaZulu-Natal. Het lekker gebly. Alles is netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie vir julle. Bly julle het dit geniet. Hoop om gou weer te sien.

Pitstop
Thabang M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I have enjoyed my stay but the owner is always knocking for no reason.

I have enjoyed my stay but the owner is always knocking to check up on us for no reason. We will call if we need anything beside that everything is perfect. Oh bathroom there's nothing separating bathroom, bedroom and kitchen so when the nature calls it's a problem for you partner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Hello Thabang.
Thank you for your feedback.
Sorry to hear that you experienced my visit to the unit as unpleasant at times however I ensure you that it was well-intended and the purpose was to ensure and increase the quality of your stay with us.
Concerning the privacy inside the unit please note that the supplied fold-away wooden partition is there for increased and sufficient privacy if required.
Regards,
Eugene.

Pitstop
Mart-mari B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari B

Baie vriendelike eienaar. Hy ons sommer dadelik laat welkom voel. Veilige parkering vir kar en karavaan.

Dit was heerlik om daar oor te slaap. Die eenhede is modern, netjies, privaat en baie skoon. Baie detail in elke plekkie. Dit het ons sommer laat tuis voel. Ons sal graag weer daar wil oorslaap. Ons beveel dit vir enigiemand aan wat moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Mart-mari. Waardeer dit. Sien uit om julle weer te sien. Kom asb net vir langer sodat ons regtig kan kuier.
Pitstop groete,
Eugene en Mariza du Plooy

Pitstop
Sharon S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met tieners

The two units are very pretty and comfortable.

The hosts were welcoming and friendly. WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Hi Sharon.
Thnx very much for your kind words.
Always a pleasure to host good people like you. Hope to see you again in future.
PITSTOP greetings. Eugene and Mariza du Plooy.

Pitstop
Lelani V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Altyd besorg oor of ons gelukkig is en of daar enigiets nodig is.

Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel. As ek net een kritiek kan gee sal dit wees om dalk die toilet/stort gedeelte helemal af te skort met 'n muur. Alhoewel mens as 'n paartjie gaan en gewoond is aan mekaar, is privaatheid steeds belangrik in toiletgeriewe. So dis al voorstel wat ons kan gee, maar verder was dit baie lekker en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het in die tyd wat ons daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Hallo Lelani,
Baie dankie vir jou positiewe bydrae. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete daar
Eugene

Pitstop
Marietjie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Baie lekker gebly, ongelooflike gasvryheid. Gasheer het baie moeite gedoen om ons die besienswaardighede te gaan wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Hallo Marietjie, dankie vir jul bydrae.
Altyd lekker om spesiale mense soos julle by ons te he.
Hoop om gou weer van julle te verneem.
Eugene en Mariza.

Pitstop
Sias O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Saam met vriende

Hartlik verwelkom.

Baie dankie Eugene. Jy het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pitstop se terugvoer

Dankie Sias.
Hoop ons sien julle weer.
Kom kuier vir langer.
Pitstop groete,
Eugene

Pitstop
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 51A, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79e9aae8d696c8e7b87e119ac5d59e59ed2484f4fc003a927766645ff843ffb0cfa769c2e6577a39d53e9ab9eccfd996504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 51A King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.278953232062 29.139985393848