Beskrywing
Eenheid 2 is 'n ruim enkelwoonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het genoeg pakplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisarea het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en oondjie, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe, insluitend tee, koffie, suiker, melk en beskuit. Daar is ook pap vir 'n ligte ontbyt.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Koffie/tee Suiker/melk Beskuit
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 2 klein honde op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 het 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisarea het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en oondjie, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe, insluitend tee, koffie, suiker, melk en beskuit. Daar is ook pap vir 'n ligte ontbyt. Dit het 2 gemaklike stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Koffie/tee Suiker/melk Beskuit
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 2 klein honde op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51A King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang