Paulpietersburg Akkommodasie by Pivaansbad Plaas | LekkeSlaap
+17

Pivaansbad Plaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Pivaansbad Plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Buddie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Buddie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuurskoon slaan jou asem weg, die stilte maak jou ore seer.

Toegangsroete nie te onbegaanbaar nie. Die huisie is baie gerieflik en skep 'n ou-plaasatmosfeer. Tog is daar 'n oulike gasstoof, -geyser en -yskassie. Sonkrag vir beligting en selfs selfoon laai. Gerieflike kombuis en buite op die kuierstoep met die mooiste uitsigte, 'n braaiplek. Genoeg wandelroetes teen die rivier sorg vir heerlike tydverdryf. Die hoogtepunt is die absolute stilte en uitsig oor die berge en selfs wild teen die rante en op die gelyktes. Maar die stilte!

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Weereens baie jammer oor die pad wat verspoel het na die vorige poging om geskraap te word. Ons het reeds gereël vir 'n padskraper wat binne die volgende 2 weke hier sal wees.

Pivaansbad Plaas
Herman S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese natuur-ervaring!

Die ligging van die kothuis is fantasties en die natuurskoon onbeskryflik mooi. Die beste plek om weg te kom en af te skakel sodat jy kan herlaai. Beveel dit werklik aan vir almal in die gejaagde lewe. Baie dankie aan ons gasheer Marius wat al ons behoeftes vervul het en ons so lekker laat bly het, ons sien julle vir seker weer.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit.

Pivaansbad Plaas
Jacqueline D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D
Gesin met tieners

Die eenheid was goed uitgerus gewees en baie netjies.

Dit was net ongelooflik warm gewees en gelukkig reg langs ons was Natal Spa waar ons gaan swem het.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Volgende keer moet julle sommer in die rivier swem.

Pivaansbad Plaas
Peta S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peta S

Goeie plek vir 'n oorstop.

Ons het een nag stilgehou, dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweg. Die kothuis is goed toegerus en het 'n pragtige uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to stop over.

We stopped over for one night, it is easily accessible from the main road. The cottage is well equipped and has a beautiful view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Thank you very much for the feedback.

Pivaansbad Plaas
Chani R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moenie hierdie plek mis nie!

Pivaansbad Plaas is ongelooflik pragtig. Beslis die moeite werd om op jou bucket list te sit. Die kothuis is baie mooi en gerieflik toegerus met alles wat jy moontlik nodig mag hê. Die eienaars en die plaasbestuurder is baie vriendelik en hulpvaardig.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Pivaansbad Plaas
Pieter V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Lekker rustig en iets buitegewoon.

Ek is nie seker van Paulpietersburg as toeristebestemming nie, maar koue badplaas, asook Natal Spa is unieke plek om te besoek in die berge langs Phivanerivier. Dit is geskik vir iemand met 'n LAW of 4x4. Marius het gereël vir ekstra hout en ons vuurtjie het lekker gebrand. Ek en 2 vriende het laatmiddag aangekom en weer vroeg gery (ons 'scoot' rondom SA op Chinese scooters).

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Ek is baie bly dat julle ons kon deel maak van jul ekspedisie. Dankie vir die terugvoer.

Pivaansbad Plaas
Bruce M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M
Gesin met klein kinders

Unsophisticated, peaceful and restful.

See stars.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Thank you for the positive rating.

Pivaansbad Plaas
Nelia W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia W
Gesin met klein kinders

'n Stukkie paradys tussen die berge.

Definitief die perfekte plek om vir 'n paar dae weg te raak en die natuurskoon te beleef. Mooiste uitsig oor die berge. Gasheer was baie vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons te laat deel voel van die plaaslewe.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit.

Pivaansbad Plaas
Edgar K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice cottage and view of farm and mountains.

Nice cottage runs on gas and solar for light and phone charging, everything works. We used it as a base for 4 days to cycle the dirt roads in the area with some lovely view for the fit. Great training for the summer race season.

Katinka B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka B
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend in die natuur.

Dit is 'n pragtige cottage, ons het dit vreeslik baie geniet om daar oor te bly. En kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Nogmaals dankie!

Hannelie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek.

Die Cottage sit tussen niks en nêrens op 'n werkendE beesplaas. Die Cottage was skoon en netjies, 'n wynbotteloopmaker sal 'n aanwins wees. Was lekker om langs die rivier te stap.

Liezl D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D
Saam met vriende

Lieflik, rustig, omring met die plaaslewe. Als wat mens nodig het.

Die kothuis is pragtig netjies opgemaak en veilig, met alles want mens sou benodig. Dis eenvoudig en rustig op die prentjiemooi plaas omring met groen berge en beeste. Ons is baie mooi na omgesien deur die lieflike gasheer en -vrou. Baie dankie!

Frik V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Gesin met tieners

Fantasties.

Die verblyf en kuier was fantasties, die sterre was pragtig.

Pivaansbad Plaas's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet.

Pivaansbad Plaas
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natal Spa-pad, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDA2ZjQ0LWU3OWMtNGViNC05NmMyLTIyZjI0MGMwNDQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Natal Spa Road Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.531149166714 30.873310365412
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za