4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Natal Spa Road, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mkuze Wildreservate is lekker naby dié wegbreekplek.
Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Die yskas en geiser werk met gas en die ligte werk met sonkrag. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaan swem, vang vis, stap, ry bergfiets en geniet 'n wildrit in die omgewing.
Let asb. dat die kothuis net met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
Let asb. die uitleg van die kothuis. Daar is 'n dubbelbed in die kamer en 'n bank in die leefvertrek wat oopskuif in 2 enkelbeddens.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |