Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Bulhoek

Wildsplaas
Rondawel
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rondawel het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is lieflike braaigeriwe wat gaste kan gebruik tydens hulle verblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar, mits vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet 1 het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is lieflike braaigeriwe wat gaste kan gebruik tydens hulle verblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar, mits vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet 2 het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is lieflike braaigeriwe wat gaste kan gebruik tydens hulle verblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar, mits vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lapa
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Die Lapa-eenheid het 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n kombuis, solder-slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas- stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar, mits vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4947ccc6c5b403c3718fc3bf6b39f0b099ede2b979a2e182b6d4dd8070f7d9654d72d0676e41dd191719d115b221d7106714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N4 Bulhoek Farm 2835 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.5659864 26.9132329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem