Beskrywing
Ozzy bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofleefarea is oopplanen beskik oor 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en ingeboude binnebraaigeriewe. Daar is ook 'n koffiestasie. Hierdie area het stapeldeure wat heeltemal kan oopskuif en lei na die groot grasperk waar gaste met 'n oggendkoffie of skemerkelkie kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R102, Portion 13 of Farm Dwarsweg, Mossel Bay, 6523, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang