+61
Selfsorg in Tuinroete

Plaas Goedemoed

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R102, Portion 13 of Farm Dwarsweg, Mossel Bay, 6523, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Plaas Goedemoed is op 'n pragtige plaas 9 km buite Groot Brakrivier geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Ozzy het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n gaskaggel en 'n slim-TV en toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en sluit 'n ingeboude binnebraai asook 'n koffiestasie in. Dié area het stapeldeure wat heeltemal oopmaak op 'n groot grasperk waar gaste kan ontspan met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Lizzy is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas, konveksie-oond, mikrogolfoond en broodrooster. Die leefarea het ook 'n gas-kaggel, 'n TV, 'n ingeboude braai en glas-skuifdeure wat oopskuif na 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chrismarie K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing en vriendelike gasvrou. Baie skoon en netjiese blyplek. Dit is goed ingerig en voorsien van alles wat mens nodig het.
Feb 2026
Loyiso P
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome. Located well away from the busyness of the city, nice and quiet. Hosts were welcoming and friendly, and very accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Desirée E
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed, refreshing stay with beautiful views. Clean, well equipped and ideally located for both George Airport and where we needed to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Karin B
Gesin met klein kinders
5.0
Jou tuiste weg van die huis. Dit was 'n fees om by Plaas Goedemoed bly. Die plekkie is goed ingerig, met selfs 'n skottelgoedwasser sodat ons vrouens ...
Sien meer
Mrt 2025
Riaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede. Die gasvrou en gasheer was fantasties, so behulpsaam en vriendelik – die eenheid was skoon, mooi en als waarvoor mens kon vra. Was baie ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R102, Portion 13 of Farm Dwarsweg, Mossel Bay, 6523, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Goedemoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R102, Portion 13 of Farm Dwarsweg, Mossel Bay, 6523, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff505786e10cc42358b4ead4cc438ceb0dc43c1eb7f89068ca3e00433c30431b605fd1d2c2713c5553f0d4a906b4765007a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R102 Portion 13 of Farm Dwarsweg 6523 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.027649318373 22.278594848712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang