Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pieter En Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonya O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O

Boeregasvryheid en gerief.

Ons het van die 1ste minuut gevoel asof ons by familie op die plaas kuier. Ons is vriendelik met lekker koue sap verwelkom. Pieter en Christel is baie goeie gashere. Die lugversorging in al die kamers was hemels, die geriewe topklas en die pragtige sonsopkoms 'n bonus. Die aandete (ekstra bespreek) was gemsbokfilet met kapokaartappels en botterskorsie. Dit was soos om by 'n vyfsterhotel te eet, net beter, want die porsies was genoeg. Die ontbyt was ook baie lekker. Ek sal die akkommodasie enige dag vir enige iemand aanbeveel. Dit is 'n baie goeie oornagstop, maar sal ook werk vir 'n naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi se terugvoer

Baie dankie Sonya, dit was vir ons heerlik om jou te ontmoet en te ontvang! Familie is vir ons ook 'n heerlike voorreg! Geniet jou reise verder!
Groetnis
Christel

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi
Wim V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf op Kowes was 'n buitengewone ervaring. Ek beveel dit met groot vrymoedigheid aan.

Die gasteplaas is gerieflik geleë vir diegene wat op pad is na die Kagalagadi toe, ongeveer 150 km van die Mata Mata-hek af. Ons is met ware boere-gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Die kos is iets om te beleef! Die verblyf is netjies en alles wat 'n reisiger kan verlang. Dit is baie interessant om so 'n aktiewe boerdery op die Kalk aan die oewer van die droë Auob-rivier te beleef. Daarby het die plaas 'n ryke geskiedenis, met die slag van Kowes wat in 1905 tussen die Duitse Schutztroepe en die Namas daar plaasgevind het. Kersie op die koek was toe dit met die aand van ons verblyf, na jare van droogte, 88 mm op die plaas gereën het. Ons was so bly en dankbaar saam met almal daar - en het as vriende die volgende dag vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi se terugvoer

Dankie Hettie en Wim vir die goeie terugvoering, en dankie vir gebede vir ons wonderlike reën!
Was ñ boorreg om julle te kon ontmoet!

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi
Magdaleen V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en rustig.

Ons het ons verblyf regtig geniet by Pieter en Christel. Hul gasvryheid was opreg. Ons kon ook onbeperk op die plaas stap en die natuur geniet. Baie dankie vir die lekker oggendkoffie en ontbyt. Beste stort wat ons ondervind het gedurende 2 weke en verskeie verblyfplekke in Namibië.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi se terugvoer

Baie dankie Magdaleen, was heerlik om jul te ontmoet!

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi
Johan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Rustige plaas met eienaars wat jou sal ontvang.

Gochas +-1,5 ure vanaf Mata-Mata-grondpad. Verblyf is alles wat benodig word. Gasvrye plaasmense om jou te ontvang. Ons het lekker gekuier saam met hulle. 'n Heerlike kudu-steak-aandete geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S
Gesin met klein kinders

Uitnemende Kalahari Gasvryheid!

Heerlik. Daar is min plekke waar jy só op die hande gedra sal word. Top gehalte verblyf, heerlike geregte wat fynproewers sal beïndruk en die plaas omgewing was bitter lekker vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Wonderlike ervaring!

Wonderlike gasvryheid deur eienaars. Verblyf van hoë gehalte, omgewing pragtig. Hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende oornag-verblyf!

Ons gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en te bederf. Die aandete, met 'n heerlike lamsblad as hoofgereg, was 6-ster gehalte. Die nagrit oor die duine om bakoor jakkalse te soek was 'n bykomende bonus. Ons hoop om weer daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi se terugvoer

Baie dankie vir vriendelike woorde, ons het jul besoek net so geniet.

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kowes, Langs die C15, Gochas, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMzU5ZjljLWYwNmItNGE3ZS1hM2YzLTdmODAxZmRlYTdhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm Kowes Off the C15 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.094027777778 18.929166666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem