LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plaaskombuis Country Estate | LekkeSlaap
+33

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 44 resensies vir Plaaskombuis Country Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Margaret M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M
Saam met vriende

Lovely service.

The staff is very friendly, professional and welcoming.

Chrizanne M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was ongelooflik lekker by PCE, Jacques, Marisel en Milo is baie aangenaam en gasvry. Hulle het in al ons behoeftes en meer voorsien.

Almal by Plaaskombuis is vriendelik en behulpsaam, hulle was voorbereid op enige iets wat ons moontlik sou kon benodig en het bv. 'n private braaier voorsien, sonder dat ons eers gevra het daarvoor. Hulle het ook ons akkommodasie opgegradeer na die bruidskamer sonder enige heffing - dit is 'n asemrowende kamer en ons was omtrent bederf met 'n tweede wittebrood. Ek kan myself voorstel hoe ongelooflik troufoto's in hierdie kamer en badkamer sal lyk. Verder is die tuin pragtig en skep 'n rustige atmosfeer. Plaaskombuis se ligging is ook perfek, dit is naby genoeg om nie in ure se verkeer te sit nie en ver genoeg om asem te kan skep na 'n besige week. Baie dankie vir julle gasvryheid en akkommoderende vriendelikheid.

Juan T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan T
Saam met vriende

Baie lekker, dankie.

Ons het baie lekker gebly, netjies en skoon.

Madeleine M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal die plaaskombuis vir almal aanbeveel. Rustig en 'n baie lekker ontbyt. Sal vir seker weer 'n draai daar gaan maak.

Elmari S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S
Gesin met klein kinders

100%.

Baie dankie. Als doodreg.

Marius J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J
Gesin met tieners

Lekker geslaap, lanklaas onder lekker lakens geslaap. Geen geraas, soos amper op 'n plaas.

Word vriendelik ontvang. Word na kamers toe begelei. Plekkie waarin ons geslaap het is baie netjies. Voldoen aan 'n lekker oorslaap.

Christelle P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Gesin met klein kinders

Baie rustig, netjies en skoon.

Waarlik 'n plesier gewees al het ons net een nag oorgeslaap. Vriendelike mense en skoon verblyf. Sal nie skroom om weer hier oor te slaap nie. Baie dankie.

Stephne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely, so quiet and serene.

Just a one-night stay, but would love to come back for a full weekend.

Jeanine J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J
Gesin met tieners

Lieflike eenheid en baie rustig.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die eenheid is mooi skoon en goed toegerus. Ons sal hulle definitief weer sien.

Louis V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar:

Dit wat jy op die webblad sien en die werklike is nie dieselfde nie. Storte het gordyn in plaas van 'n glasdeur. Dit bestaan nie meer by 'n gastehuis/lodge nie. Daar is geen bedmatjies nie. Jy staan op die koue teëlvloer. Die deur se slot werk nie behoorlik nie. Dit gesluit en toegemaak voor ons gaan slaap het en die oggend staan deur oop maar steeds gesluit. Die tafel en stoele - moet iets meer moderns maak. Die badkamerdeur se knip werk nie behoorlik nie, moet deur met geweld toemaak. Die yskas was nie aangeskakel toe ons inkom nie. Vars melk in plaas van koffie creamer moet beskikbaar wees. Veiligheid is nie van die beste nie.

Plaaskombuis Country Estate's terugvoer

Hi Louis, baie dankie vir die terugvoer. Ons sal defnitief aandag gee aan tekortkominge en die foute herstel.

Plaaskombuis Country Estate
Heidi V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Dit was heerlik om hier te bly, want dit was skoon, gerieflik en naby aan die plek waar ons funksie was.

Plaaskombuis is voorwaar 'n gesellige, veilige plekkie om in te oornag of selfs 'n blaaskans te neem van die stad se lawaai. Jy voel sommer tuis en ontspanne in die rustige plattelandse atmosfeer. Sal dit aanbeveel vir al my vriende en familie.

Andre D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet daar!

Ons het die vierslaapkamer-woonstel bespreek. As mens soek na ruimte, spasie en gemak, is hierdie die perfekte plek. Mens kan dit maklik as 'n huis beskryf. Verder is die plek baie netjies en skoon. Sal graag wil teruggaan!

Lorraine V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig, baie netjies, diens en mense uitstekend.

Het dit baie geniet, ontbyt was fantasties, 'n heerlike rustige omgewing.

Elmien G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien G
Gesin met tieners

Dit was net 'n oorslaap niks meer nie.

Die ontvangs was baie vriendelik gewees en regtig 'n pragtige omgewing.

Archie C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Archie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net slaapplek, niks meer.

Toegang baie swak. Binne baie swak afgewerk. Donker binne, vensters sit almal bo teen dak. Te min kragproppe in plek. Badkamerlig se skakelaar haak vas. Plek lyk onnet. Stoele en banke swak en ongemaklik. Parkering ver van wooneenhede, terwyl daar baie plek vir nader parkering is.

Danie C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Die fasilteite in netjies en skoon, met alles wat ons nodig het. Baie vriendelike ontvangs. Ons het gerieflik gebly.

Christa K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K

Maklik om te kry, vriendelike aankoms met puik diens regdeur verblyf.

Daar was nou alles wat jy kan aan dink by Plaaskombuis. Van elektriese warm komberse tot koffie en tee. Ruim kamers en skoon. Lekker beddegoed en snoesig. Ontbyt en aandete was heerlik. Gasheer is bedagsaam en gereed om met enige versoek te help. Pragtige tuine en veilig.

Caroline H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Was aangenaam.

Juanita W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita W
Gesin met tieners

Baie aangenaam en ontbyt baie lekker.

Baie oulike opset, baie vriendelik en behulpsaam en baie netjiese plek.

Rene D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met tieners

Pragtig en veilig.

Goeie diens en vriendelike ontvangs. Waarde vir jou geld.

Martie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense by die Plaaskombuis gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Dit het soos familie gevoel. Die mense by die Plaaskombuis het ons so tuis laat voel. Hulle is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Laetitia G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G

Baie netjiese goed ingerigte verblyf.

By Plaaskombuis Country Estate, word jy baie vriendelik ontvang. Die kamers en selfsorgeenhede is baie goed ingerig met als wat jy nodig het. Hulle ontbyt is uitstekend met 'n goeie verskeidenheid. Goeie waarde vir geld.

Mariana B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal verseker teruggaan.

Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel is fantasties, die kamer ruim en goed toegerus, en die bed, uiters gemaklik. Die ontbyt was ook baie smaaklik.

Phillip R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip R
Gesin met tieners

Sterk aanbeveel dat mense daar tuisgaan.

Skoon, netjies en veilig.

Lorraine F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Pragtige, rustige plek.

Marlene P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Veilig, gerieflik en skoon.

Lekker plaasatmosfeer, veilig, lekker geëet. Mooi en skoon verblyf.

Christine L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en skoon, ontbyt was 'n lekker plaasontbyt.

Dit was aangenaam om oor te slap, die bed was gemaklik en baie netjies. Die kamer en badkamer was ook baie skoon en netjies.

Cindy I - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by Plaaskombuis Country Estate.

Ons het by Plaaskombuis Country Estate oornag na 'n troue in die omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang en na ons kamer gewys en almal wat ons gesien het was baie hoflik. Die tuine en geboue is almal netjies en baie mooi instandgehou. Die kamer was netjies en skoon. Baie minimalisties, maar vir oornag het mens seker nie veel meer nodig nie. Ek sou wel aanbeveel dat hulle moontlik die badkamer bietjie opgradeer (die stortgordyn vervang met 'n deur, 'n beter stortkop, 'n houer vir die toiletpapier en miskien nuwe handdoeke). Daar was ook nie 'n beskikbare kragprop wat ons kon gebruik en ek moes die ketel uitprop om 'n kragprop te kry vir my haardroër. 'n Prentjie teen die muur bo die bed sal die kamer ook meer huislik laat voel. Wat baie bedagsaam was, was toe ons 09:45 die volgende oggend die kamer se sleutel gaan teruggee het en hulle selfs gevra of ons nie nog wil kom ontbyt eet (wat oral aangedui word dat ontbyt streng tussen 07:00 en 09:00 bedien word nie. Ons het die aanbod van die hand gewys, maar dit het 'n baie goeie indruk van Plaaskombuis Country Estate en sy mense gelaat.

Michelle H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, stil en pragtige plekkie. Sal net aanbeveel om longlife melk te voorsien, die poeiermelk is nie almal se keuse nie.

Het oornag vir 'n troue. Pragtige plek, baie veilig.

Carin B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B
Gesin met tieners

Gerieflik naby Meyerton, veral vir sport.

Ek was aangenaam verras met die verblyf. Die diens is uitstekend, die eenhede was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Alhoewel die Estate naby die pad is, kry jy nog steeds die gevoel van "plaas" as jy eers op die gronde is. Beslis waarde vir geld.

Stuart V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goeie diens en gasvry.

Vandat ons aangekom het tot en met ons julle verlaat het, was dit net uit die boonste rakke. Vriendelike mense, sal gou weer daar bly.

Helgaard P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustige atmosfeer.

Baie stil en rustig. Sal dalk 'n goeie idee wees om elke eenheid van 'n aparte lugversorger te voorsien.

Albertha E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertha E

Ons het net een aand oorgeslaap, maar alles was puik, netjies en skoon.

Sal beslis weer daar oorbly.

Lucia O - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontstoke.

Ons het betaal vir B&B.Toe ons om 9 opdaag vir ontbyt sê hul net jammer julle is te laat, ontbyt was om 8 uur. Ons was nie ingelig oor enige ontbyttyd nie. Is daar weg ontstoke. Sal nooit weer van hul gebruik maak nie.

Marion A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fine for the purpose of needing an overnight stay.

Rooms are not very private and appealing as the amenities are poor.

Francois H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en vriendelike mense!

Sien die sterre.

Margaret B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Besigheidsreis

Baie aangenaam en bekostigbaar.

Daar was net een klagte van ons af en dit was dat die kamers vol krieke was. Maar oor die algemeen was dit regtig waarde vir geld en die personeel was besonders behulpsaam en vriendelik.

Ryno S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno S

Baie lekker.

Ons het baie lekker oornag.

Chantelle D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustig slaapplek.

Ons het baie lekker gebly. Die rustige atmosfeer was heerlik. Ons sal beslis weer van Plaaskombuis gebruik maak!

Ronel B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basiese akkomodasie, netjies en skoon.

Skoon kamers. Gemaklike beddens. Baie basies. Min spasie in kamers en badkamers. Geen filterkoffie met ontbyt.

Michelle V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Heerlik. Ons slaap weer in November daar.

Ons was 4 gesinne met kinders wat wissel van 4 tot 17 jaar oud. Geriewe was netjies met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die vriendelike diens!

Tl L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spasie, netjies, privaat.

Vriendelike diens. Eienaars het ons in elke opsig probeer akkommodeer. Goeie waarde vir geld. Gasvry. Privaat.S al weer daar bly.

Brian D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Enkelreisiger

Naweekverblyf.

Netjies en skoon met groot kamers en badkamers.

Janet S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Lekker gesels met eienaar en sy vrou. Aangesien ons 'n karavaan ook gesleep het was die parkering voldoende. Rustige omgewing.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaMrRfXqmtDUoKm61brKLwkkZGTaPlUfBExEKQ9IP9PKS861oQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!