+52
Gastehuis in Meyerton

Plaaskombuis Country Estate

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeliqe K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Romantic, peaceful, fun. I don't usually give a 5-star rating, as I believe that no place is perfect; however, I am making an exception this time because I have never seen such passionate ownership at any accommodation. So, my husband and I arrived on Friday evening to get the keys to our room before we left to be wined and dined at one of our favourite restaurants. As we were leaving, the owner called us back and said she and her husband decided to upgrade us to the honeymoon suite, as it is date night, at no extra charge. She even went to our booked room to move all of our stuff to the honeymoon suite. Wow, this is going the extra mile for your guests! Thank you so much for this; we enjoyed our stay very much. The honeymoon suite is so beautiful, the decor has such exquisite detail, and the overall premises are very beautiful, peaceful, and very neat. We will definitely recommend this local accommodation for any occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roshanlall N
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Absolutely fantastic! I enjoyed the facilities at the estate. Only two things that need attention from my personal experience. The driveway surface needs maintenance and second, the toilet roll holder is in an inconvenient place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisel
Plaaskombuis Country Estate
We appreciate your feedback and will give attention to your recommendations. Thank you for your support and hope to see you again.

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Gerieflik, plaas, goeie ligging. Ons het baie lekker hier gebly! Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Skoon en netjies, uiters basies (té basies?), en vermy die ontbyt heeltemal asb. Hoewel dit 'n lae-koste verblyf is, en wel baie skoon en netjies was, is die kamers 'n bietjie té basies. Daar is bv. glad nie 'n muur of deur om die toilet en die kamer te skei nie, en nie eers lamp skerms op die bedliggies nie. Ook die eetgerei en geriewe om koffie of tee te maak in die kamer is so basies dat dit liewer beter sou wees om glad nie die verwagting te skep nie. Ek wil wel aanmeld dat die ontbyt - beskikbaar teen R165 per persoon - uiters swak waarde vir geld is. Besonderhede is nie hier nodig nie, maar asb. tog ry net eerder vyf minute na die maal toe en kry waarde vir jou geld waar selfs 'n R100 ontbyt veel beter sou wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marisel
Plaaskombuis Country Estate
Goeie dag, Dawid, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal definitief aandag gee aan jou voorstelle.

Magda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasmagories lieflik. Die beste ooit van al die plekke waar ek die jaar was, is plaas kombuis en beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kira R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect overnight stop, service was great. Perfect option for an overnight stopover. We booked as we were attending a wedding in the area, and this suited our needs. Breakfast was a welcome additional option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lieflike plek, baie gerieflik geleë. Plaas maar tog naby genoeg aan die dorp. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Als wat jy nodig het. Dit was perfek vir die een nag, naby aan winkels en restaurante. Dit was netjies en skoon. Ek sal Plaaskombuis enige tyd aanbeveel vir my familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was slegs vir een aand daar maar was gerieflik, skoon en rustige atmosfeer. Heerlik, gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jim Fouche road, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang