+41
Gastehuis in Gariepdam

Plaastoe Gastehuis

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Off the N1, Buonapartesfontein Farm, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en daar is ook 'n enkelbed in die sitarea. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad en daar is 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder kan gaste in die sitarea ontspan en die yskas en tee- en koffiemaakgeriewe benut. Die eenheid is nie geskik vir selfsorg nie en daar is nie 'n kombuis of braaigeriewe beskikbaar nie.

Die plaas het 'n dam waarin gaste kan swem en daar is verskeie voëlspesies, sowel as staproetes wat gaste kan verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre J
Gesin met tieners
5.0
Best place to stop over between Joburg and CT. Honestly cannot find fault with a thing. The unit was spotless, it's quiet and peaceful,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Jolene L
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, down to earth wholesome, perfection! We stayed for one night as an overnight stop back to Gauteng, from George. This turne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Monique G
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld, beste stop buite Colesberg. 'n Oorgenoegsame aand op 'n mooi plaas. Die lekkerste maaltyd en die beste gasvryheid!
Mrt 2026
Heidi V
Gesin met tieners
5.0
Netjiese skoon plek. Vriendelike gasvrou. Baie netjiese skoon oornagverblyf. Sal weer ondersteun.
Mrt 2026
Jaco W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en gasvryheid was iets wat jy nie op ander plekke teekom nie. Ja, baie lekker gebly.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meloné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the N1, Buonapartesfontein Farm, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Plaastoe Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the N1, Buonapartesfontein Farm, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 110 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang