Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Plaaswegbreek | LekkeSlaap
+22
+22

Plaaswegbreek

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Plaaswegbreek is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Deneysville in die Noord-Vrystaat. Die verblyf bied 'n luilekker plaaswegbreek vir die gesin, maar is ook ideaal vir gaste wat net vinnig wil oornag. Ons is 2 km vanaf die dorpie Deneysville waar talle winkels, restaurante en ander geriewe te vinde is.

Daar is 2 selfsorg-eenhede, 'n kleiner eenheid genaamd die Pophuis, en 'n karavaan.

Chalet 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n stoof, yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Chalet 2 het 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n stoof, yskassie, mikrogolf, koffie, tee, breekware en eetgerei.

Die Pophuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in die kombuisie.

Die Karavaan het 'n dubbelbed en toegang tot ablusiegeriewe.

Daar is braaigeriewe op die plaas, asook 'n heerlike boma-area waar gaste kan kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Plaaswegbreek
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Erf 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Plaaswegbreek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsLEXibYr3RtZLQ9Ufhfvzb3yS6qnRoX2DTasRm8KMnOzBp7sQw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Plot 43 Knoppiesfontein 1932 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.882430692229 28.076297276573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za