Plaatfontein Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Plaatfontein Gasteplaas is 'n bekoorlike selfsorgkothuis, sowat 43 km vanaf Prince Albert. Dit bied 'n intieme toevlugsoord aan 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na rus en vrede in 'n stil omgewing.
Hierdie lieflike verblyf bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en daar is 1 enkelbed en 'n stapelbed in die laaste slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n ingeboude kaggel.
Die leefarea lei na 'n stoep en spog met asemrowende uitsigte van die berg en vallei. Gaste kan 'n al fresco-ete op die stoep geniet, om die braai kuier, piekniek hou in die tuin of bloot op die stoepmeubels in die son ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
- Gaste dink Plaatfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap