Place of Old D
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Dyke Road, Penhill Estate, Cape Town, 7100, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Place of Old D is geleë in Penhill Estate, Kaapstad, en bied gaste 'n unieke ervaring met getransformeerde perdestalle wat gemak en rustigheid bied.
Die 2 eenhede Tamara en Laurimer Kapok bied gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisies is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, tee, koffie en 'n yskas vir u gerief. Tamara bied ook 'n klein sitkamer met 'n gemaklike slaapbank vir kinders tot die ouderdom van 7.
Gaste kan 'n privaat ingang, veilige parkering en die gerief van naby aan die stad geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan Tafelberg, valskermsweef vanaf Seinheuwel, staptogte teen Leeukop, inkopies doen by die V&A Waterfront, 'n sonsondergangvaart, of bloot die plaaslike kookkuns en Kaapse gasvryheid geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Dyke Road, Penhill Estate, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Dyke Road, Penhill Estate, Cape Town, 7100, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang