Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Place On Charles

Place On Charles
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Place on Charles is 'n selfsorg-gastehuis wat op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Bredell A/H in Kempton Park geleë is. Dit is net 10 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer beskik oor 2 driekwartbeddens. Daar is ook 2 badkamers, waarvan die een beskik oor 'n bad en die ander oor 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel en daar is 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volle DStv wat teen die muur gemonteer is. Buite is daar 'n braai-area en skadu-sitplek met 'n uitstekende uitsig. Dis die ideale verblyf vir 'n sake-reis of gesinsvakansie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Place On Charles 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Place on Charles is 'n selfsorg-gastehuis wat op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Bredell A/H in Kempton Park geleë is. Dit is net 10 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer beskik oor 2 drikwartbeddens. Daar is ook 2 badkamers, waarvan die een beskik oor 'n bad en die ander oor 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel en daar is 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volle DStv wat teen die muur gemonteer is. Buite is daar 'n braai-area en skadu-sitplek met 'n uitstekende uitsig. Dis die ideale verblyf vir 'n sake-reis of gesinsvakansie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 122, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Mzg5MDViLWRlMTUtNGQxMi1hZjM3LTQzOTJlODY5YTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 122 Charles Road Bredell A/H 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072607984513 28.316531610581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem