Plane Trees Place
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-laan 101, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is die ideale vakansieverblyf wat 20 min van die Durban strandfront af is en 30 min vanaf Gateway en Hillcrest met al sy vermaak. Die rit in die buurt in is pragtig met 2 km van eeue oue plataanbome wat gewild is onder drawwers. Dit is ideaal vir sake- of vakansiereisigers, is onlangs opgeknap en het ook lugversorging. Let wel dat daar honde op die perseel woon.
Verblyf word in 2 eenhede aangebied, Plane Trees Place en Raindrops Cottage. Let wel dat die 2 eenhede nie saam vir groot groepe bespreek kan word nie.
Plane Trees Place het slaapplek vir 2 en is perfek uitgelê met 'n leefarea, kombuis, slaapkamers en badkamer. Daar is 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook linne vir albei opsies. Netflix en WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, yskas, broodrooster en ketel.
Raindrops Cottage is 'n privaat kothuis met slaapplek vir 5. Let wel dat slegs gesinne dié kothuis mag bespreek en nie volwasse groepe nie. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n wasmasjien en 'n tuin om wasgoed op te hang. Die privaat tuin het braaigeriewe.
Plane Trees Place is naby gewilde privaat skole soos Kearnsey College, Highbury, St Mary's, Thomas Moore en Curro. Areas binne 'n 30 km radius sluit Hillcrest, Botha's Hill, Westville, Durban en Pietermarizburg in. Die verblyf is ook baie naby Dawsons Skipper License School vir gaste wat van plan is om hierdie lisensie te kry.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mindie & Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jan Smuts-laan 101, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Plane Trees Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Winston Park Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-laan 101, Winston Park, Gillits, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang