Plathuis
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plathuis is op 'n plaas en is 42 km vanaf Ladismith.
Verblyf is on 'n ou herstelde plaashuis. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang en die tweede huis is verdeel in 2 woonstelle, wat elk slaapplek bied aan 4 gaste. Daar is ook 'n wittebrood-hut teen die hange van die Touwsberg met 'n buitebad. Alle eenhede het 12 volt-ligte en gasgeisers.
Doendinge op die plaas sluit staproetes en 'n verskeidenheid fietsryroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang