Platinum Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Platinum Guesthouse bied verblyf in gastekamers in Germiston. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 20 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en 5,6 km van Rand Lughawe af.

Verblyf word in 5 uniek versierde kamers aangebied. Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer of 'n privaat badkamer met 'n stort. Die meeste van die kamers het ook TV's, yskassies en mikrogolfoonde.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Platinum Guesthouse is ook lekker naby die Germiston Stadion, die rolbalklub, die Germiston City Sportgronde en ander besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Platinum Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za