LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platinum Guesthouse | LekkeSlaap
+47

Platinum Guesthouse

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 7 resensies vir Platinum Guesthouse
Netheid
3.6/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.4/5
Wayne M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wayne M
Enkelreisiger

Place not ready when I got there. Bugs in the room. Staff not wearing masks.

Self-catering. Not much in the room to do any self-catering.

Platinum Guesthouse's terugvoer

Good day, on the issue of self-catering I think you misunderstood because we never said that you can cook in the room, there is a kitchen on the property. Staff wear their masks at all times. We have never before received a complaint regarding bugs. Your bedding was changed on a daily basis and room cleaned and mopped.
Thanks for your support.

Platinum Guesthouse
Trudy S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy S
Gesin met klein kinders

Nice.

Thank you for a wonderful place.

Platinum Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for a wonderful review, looking forward to making your next visit a memorable one.

Platinum Guesthouse
Gert D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gert D
Saam met vriende

Slegs basiese word voorsien.

Kamer was baie klein, wasbak se kraan was los, stortkop het 'n straal water in die kamer in gespuit. Daar was koffie, suiker en Cremora in die kamer, maar dit het sleg geproe. Musiek is tot laataand gemaak.

Helen B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie onveilig gevoel. Slegte deel van die dorp.

Nie behoorlike slot op die deur nie, meer soos werkershuisies as 'n gastehuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Felt very unsafe. Bad part of town.

No proper lock on door, more like workers' lodging than guesthouse.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Platinum Guesthouse's terugvoer

Good day Helen,

Thank you for your review, I must admit that I am disappointed with your behaviour, as you damaged my property by turning the room into a dumping site with all the things that you put in there as well as smoking inside the room. Just to confirm that all rooms have working locks.

Sorry that you did not feel safe, just to confirm that the property has 24-hour security.

Yours sincerely,
Platinum Guesthouse

Platinum Guesthouse
Marie L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie L

Goeie waarde vir geld.

Veilige parkering.

Platinum Guesthouse's terugvoer

Much appreciated, thank you so much, looking forward to hosting and making a difference in your next visit.

Platinum Guesthouse
Gary N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing, easy to find, clean and safe.

See stars.

Platinum Guesthouse's terugvoer

Thank you so much, Gary, looking forward to hosting you again soon.

Platinum Guesthouse
Marlinda F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlinda F
Saam met vriende

Baie netjiese gastehuis.

Baie netjiese gastehuis wat skoon met veilige parkering. Ek sou net graag voor die tyd wou geweet het dat die gastehuis geen ontbyt bedien nie, en ook geen melding gemaak dat dit 'n selfsorg eenheid is, behalwe braai geriewe wat ook beskikbaar is by ander gastehuise wat wel ontbyt voorsien. Ons was 3 persone en daar was net eetgerei vir 1 persoon in die kamer. Stort het ook nie 'n deur gehad nie, maw die vloer het nat geword. Andersins geen klagtes, die gastehuis is ideaal geleë naby die sportgronde van Germiston wat dit ideaal maak om weer daar te bly.

Platinum Guesthouse's terugvoer

Marlinda, thank you so much for your review, looking forward to hosting you again in the future.

Platinum Guesthouse
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delville Sirkus-weg 22, Germiston, Johannesburg, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQg4VQNpJQiBuxyfqqb2p2ggNPNPx0dFPYBVtvx2Y9pWlHGwBSx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 22 Delville Sirkus Road Germiston 1401 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.22924 28.17724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!