LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platinum Lodge Polokwane | LekkeSlaap
+8

Platinum Lodge Polokwane

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Platinum Lodge Polokwane
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tseke M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tseke M
Besigheidsreis

Awesome!

See star rating

Corrie A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie A
Besigheidsreis

Sentraal geleë.

Verblyf is voldoende vir ons behoeftes. Die geraas van die restaurant op die perseel tot middernag is wel sleg vir gaste wat wil slaap en moet vroeg opstaan die volgende oggend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Central location.

Accommodation is suitable for purpose. However, the noise from the on site restaurant until 12 at night is very disturbing for guests who need a good night's sleep and have to be up early in the morning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ilse M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Vriendelike personeel. Perseel is veilig en kamers is baie goed toegerus, netjies en skoon. Sal beslis weer oorbly en aanbeveel op enige navrae.

Werner W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld vir oorslaap opsie. Minimum wat nodig is. Veilig en gerieflik.

Goeie waarde vir geld vir oorslaap indien funksie of werksreis onderneem word na Polokwane. Staf is vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering.

Engela D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Musiek van aanliggende kroeg het tot half 3 die oggend ons wakker gehou.

Plekkie baie mooi en kamer was pragtig, maar in plaas van rustig te verkeer en uit te rus vir volgende dag se reis, was die musiek van aanliggende kroeg tot half 3 aan die gang en het ons heelnag wakker gehou. Sal dit definitief nie aanbeveel vir iemand wat hou van rustigheid nie.

Fikile N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Fikile N
Enkelreisiger

Paid a lot and there was no breakfast.

My clothes picked bad smell from sofas and it's hard to get rid of.

Riana V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, het die yskas waardeer.

Baie netjies, vriendelike diens.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMjAxNTU2LWJhOGYtNGY3Zi05ZGNlLTBiODkyMjI3NjJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 1172 Kerkstraat Suid Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -23.926959396015 29.450952708721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!