Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platjan Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Platjan Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gb J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gb J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige groen oase in die bosveld! Vriendelike, persoonlike diens.

Ons is baie harlik deur die ontvangspersoneel ontvang en rondgewys. Ons chalet was sprankelend skoon en baie gerieflik en volledig toegerus. Ons was baie beïndruk met ons eie boma waar daar elke aand vir ons 'n vuur aangesteek is. Die etes was van hoogstaande gehalte en ons is baie vriendelik bedien. Ons sien julle beslis gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkom. Waarde vir geld. Baie rustig en goeie ontbyt en aandete.

Al die personeel vriendelik en behulpsaam. Die aandete en ontbyt was voortreflik. Baie rustige plekkie met die mooiste groot bome. Sal beslis weer gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Great stop on way through Platjan border post.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Platjan was soos 'n oase in 'n droë wêreld. Tuine is pragtig onderhou en 'n lus vir die oog. Chalets is besonders mooi versier en baie skoon en netjies. Kos was smaaklik voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Goeie-dag,

Baie dankie vir hierdie uitmuntende terugvoering. Hoop om u binnekort weer te ontvang vir 'n langer tydperk.

Patjangroete

Platjan Lodge
Stephan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D
Gesin met tieners

Friendly management and staff, excellent lodges.

We planned to stay 3 nights to be able to visit one day Mapungubwe and one day Botswana. We were the only visitors and management and staff provided us with excellent service and friendliness. We needed to cut our visit one day short and the management immediately refunded one night. The lodges are great, very clean, each have a boma where staff will light at the end of the day an open fire. I highly recommend the lodge for everybody wanting to visit Mapungubwe or on its way to Botswana.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike bestuur en personeel, uitstekende lodges.

Ons het beplan om 3 nagte te bly om een dag Mapungubwe en een dag Botswana te kan besoek. Ons was die enigste besoekers en bestuur en personeel het uitstekende diens en vriendelikheid aan ons gebied. Ons moes ons besoek met een dag verkort en die bestuur het een nag onmiddellik terugbetaal. Die lodges is puik, baie skoon, elkeen het 'n boma waar personeel aan die einde van die dag 'n oop vuur sal aansteek. Ek kan die lodge ten sterkste aanbeveel vir almal wat Mapungubwe wil besoek of op pad is na Botswana.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Good day Stephan

Thank you for the fantastic review. Hope to see you and your family again in the near future!

Kind regards

Platjan Lodge
Jimmy V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy V
Gesin met klein kinders

Pragtig en goed toegerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Middag Annelise,
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.

Platjan Lodge
Leon V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

Was baie goed ontvang. Kamer was pragtig en kos uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Besigheidsreis

Vriendelik, skoon, bekostigbaar, lekker kos.

Kan nie iets fout vind nie. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Goeiedag Nico,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Groete

Platjan Lodge
Heloise R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise R
Saam met vriende

Uitstekend in alle opsigte!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Goeiedag Heloise,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Groete

Platjan Lodge
Christel A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel A
Gesin met klein kinders

Pragtige oase in die Bosveld.

Pragtige, netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Bly meer as een nag om goed uit te rus. Fantastiese kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Goeiedag Christel,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering!

Groete

Platjan Lodge
Pierre R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Enkelreisiger

Netjies, rustig en mooi omgewing.

Hoogs aanbeveel, alles het net mooi in plek geval en die lodge is alles wat adverteer word. Pragtige ligging en uitstekende kos in die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Goeie middag Pierre

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om u binnekort weer hier by ons te ontvang.

Groete
Yvette Steenkamp
Bestuurder

Platjan Lodge
De Wet V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet V
Enkelreisiger

Lieflike en rustige plek!

Lieflike en rustige plek! Ek kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Mnr De Wet.

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sien uit na u volgende besoek.

Groete,
Platjan Span

Platjan Lodge
Trudi M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi lodge en die ligging is perfek om Platjan-grenspos te gebruik.

Ons het na aan 20:00 eers by die lodge aangekom en is meegedeel dat ons nog kos uit die restaurant kan bestel en het heerlik geëet. Die verblyf is baie keurig en gerieflik, perfek ingerig vir selfsorg. Heerlike kuierarea op die stoep met lieflike braaiplek. Ons sal vir seker, indien ons in daardie rigting beweeg, weer by Platjan Lodge oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platjan Lodge se terugvoer

Goeie dag Trudi.

Dit is altyd lekker om terugvoering te ontvang.
Ons sien sommer uit na die volgende besoek.

Groete,
Die Platjan span

Platjan Lodge
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alldays, Bochum, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf670bc922670dcb91dd814756ce739b809503475a3febe8f56f54d914eb78ce593f33ff602773d3913c808553ce798a4ce18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Alldays Platjan grenspos 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -22.494701374609 28.81599470973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem