Platjan Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Gb J - Jul 2023
Algehele gradering
'n Pragtige groen oase in die bosveld! Vriendelike, persoonlike diens.
Mariaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Warm verwelkom. Waarde vir geld. Baie rustig en goeie ontbyt en aandete.
David C - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Johanna V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Platjan Lodge se terugvoer
Goeie-dag,
Baie dankie vir hierdie uitmuntende terugvoering. Hoop om u binnekort weer te ontvang vir 'n langer tydperk.
Patjangroete
Stephan D - Jul 2019
Algehele gradering
Friendly management and staff, excellent lodges.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike bestuur en personeel, uitstekende lodges.
Ons het beplan om 3 nagte te bly om een dag Mapungubwe en een dag Botswana te kan besoek. Ons was die enigste besoekers en bestuur en personeel het uitstekende diens en vriendelikheid aan ons gebied. Ons moes ons besoek met een dag verkort en die bestuur het een nag onmiddellik terugbetaal. Die lodges is puik, baie skoon, elkeen het 'n boma waar personeel aan die einde van die dag 'n oop vuur sal aansteek. Ek kan die lodge ten sterkste aanbeveel vir almal wat Mapungubwe wil besoek of op pad is na Botswana.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Platjan Lodge se terugvoer
Good day Stephan
Thank you for the fantastic review. Hope to see you and your family again in the near future!
Kind regards
Jimmy V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig en goed toegerus.
Platjan Lodge se terugvoer
Middag Annelise,
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.
Leon V - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Nico D - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, bekostigbaar, lekker kos.
Platjan Lodge se terugvoer
Goeiedag Nico,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete
Heloise R - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte!
Platjan Lodge se terugvoer
Goeiedag Heloise,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete
Christel A - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige oase in die Bosveld.
Platjan Lodge se terugvoer
Goeiedag Christel,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering!
Groete
Pierre R - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig en mooi omgewing.
Platjan Lodge se terugvoer
Goeie middag Pierre
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om u binnekort weer hier by ons te ontvang.
Groete
Yvette Steenkamp
Bestuurder
De Wet V - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike en rustige plek!
Platjan Lodge se terugvoer
Mnr De Wet.
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Platjan Span
Trudi M - Mei 2016
Algehele gradering
Baie mooi lodge en die ligging is perfek om Platjan-grenspos te gebruik.
Platjan Lodge se terugvoer
Goeie dag Trudi.
Dit is altyd lekker om terugvoering te ontvang.
Ons sien sommer uit na die volgende besoek.
Groete,
Die Platjan span
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Alldays, Bochum, 0909, Limpopo