6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Platteland Clarens Huis is een van drie selfsorg-eenhede wat op 'n uitstekende ligging in Clarens geleë is, 'n klein dorpie in die voorheuwels van die Maluti-berge in die Vrystaat.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer naby die slaapkamers en 'n tweede badkamer aan die agterkant van die huis. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed ingerig is. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en Nespresso-koffiemasjien.
Gaste kan ontspan en braai op die patio. Veilige parkering en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis is binne maklike bereik van al die hoofwinkels en restaurante van Clarens en is geleë langs een van die bekende staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Platteland Clarens Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang