Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Playa Del Mar 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Playa Del Mar 1 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Manaba Beach aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n versameling van goue strande, strandmere, rostagtige strandjies, grashellings, die warm water van die Indiese Oseaan, ewigdurende sonskyn, subtropiese woude en plategroei wat besoekers lok, veral tydens die feesseisoen.

Die woonstel is geskik vir 3 volwasssenes en 2 kinders, en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n alkoof wat 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 5 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Daar is plafonwaaiers in die hoofslaapkamer, sitarea, kombuis en op die stoep. Die lugversorging is in die sitarea en hoofslaapkamer werk op koopkrag vir die gas se eie rekening.

Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die oseaan.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks en daar is 'n aangewese enkelmotorhuis vir 1 voertuig. Ekstra gasteparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Playa Del Mar 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Playa Del Mar 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Playa Del Mar 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11809b6d9256ea4336cd23c2fd1cdf8d8e6969b34a4ad2085a16ba9faa82a8aadaea959fdf6ab97540a490b833a120a9fdf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 14 Collison Street Playa Del Mar 1 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8512984 30.3835654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem