Manaba Akkommodasie by Playa Del Mar 12 | LekkeSlaap
+17
+17

Playa Del Mar 12

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Playa Del Mar 12 is in die uiters gewilde vakansiedorp, Manaba, geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid het slaapplek vir tot 4 mense op 'n slag en is op die tweede verdieping met see-uitsigte.

Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oop gang-area met 'n stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n TV met DStv, maar bring asseblief jou eie slimkaart en dekodeerder saam. Dis egter nie gepas vir DStv Explora-dekodeerders nie. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in.

Daar is 'n braai-area op die patio met 'n see-uitsig vanwaar jy die seebriesie kan geniet terwyl jy om 'n braai kuier. Die eenheid is slegs 100 tot 200 m van die strand af, so dis maklik stapafstand. Die eenheid het 'n motorhuis en ekstra besoekersparkeerplek langs dit, so daar is genoeg plek vir 2 voertuie. Die eenheid het 2 stelle trappe en mag moontlik nie geskik vir ouer mense en gaste in rolstoele nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Playa Del Mar 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Playa Del Mar 12
Netheid
2.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Collisonstraat, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Playa Del Mar 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOWU5YzNiLTE2ZDYtNDNmZC1iODI1LTE0MDJkMTE4MjM5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Collison Street Manaba 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.853492379949 30.381356872353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za