4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 2638, Sun Bay, Hentiesbaai, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Pleasant Stay Nr 3 is geleë in Sun Bay, Hentiesbaai, en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n klein gesin van 4. Dit is naby talle plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en is 'n ideale ligging vanwaar die Skedelkus verken kan word.
Die dubbelverdiepingwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers en kan gemaklik 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed geskik vir 2 kinders, sowel as 'n en suite-badkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beide slaapkamers is op die eerste verdieping geleë.
Die oopplan-kombuis/leefarea, geleë op die grondvloer, is toegerus met 'n gasstoof en elektriese braaipan, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n vrieskas en 'n wasmasjien in die waskamer. 'n Strykplank en strykyster word ook voorsien.
In die leefarea is daar gemaklike sitplek met 'n 49-duim-TV met volledige DStv. WiFi-verbinding met Google TV (Netflix, DStv-stroomdienste) is beskikbaar. Gaste sal met hul eie besonderhede moet aanmeld.
Die woonstel het sy eie binnehof, waskamer en 'n enkele toesluitmotorhuis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erf 2638, Sun Bay, Hentiesbaai, Erongo
- Gaste dink Pleasant Stay Nr 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 2638, Sun Bay, Hentiesbaai, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang