Plekkie Sonder Die See
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Belfast Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plekkie Sonder Die See is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil voorstad van Centurion. Die eenheid bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste en het 'n strand-geïnspireerde interieur.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied sitplek, 'n eetarea, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n braai-area, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby Centurion Mall, Irene Village, hoofweë, restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Belfast Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Belfast Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang