Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plottie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 57 resensies vir Plottie
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Keith W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

Brilliant.

Very pleasant, owner very accommodating, sent us a message informing us of load shedding changes and asking if we required him to start the generator. With an indoor area where we could sit and chat. During load shedding, WiFi, TV, and some lights were available. He allowed us more time to leave on the Sunday - very decent of him as we had a fishing competition until 2am Sunday morning; that extra sleep was great. One minor thing that we were not expecting: we usually find coffee, tea, milk, and sugar available when we visit the West Coast for our fishing competitions. Fortunately, there is a brilliant coffee shop on the main road well worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C
Gesin met tieners

Baie gemaklik en vriendelike diens.

Baie lekker sentraal in Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond H
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld verblyf.

Baie lekker gebly. Huis is ruim en is behoorlik toegerus. Ligging is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met vriende

Baie rustig en loop aftsand van die see.

Was baie lekker gelee, met 'n heerlike braaikamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Dankie, Louis! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop julle kom gou weer.

Plottie
Jaco K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and beautiful view of the beach.

Wonderful and amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynold F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynold F
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf.

Verblyf was wonderlik en eienaar baie vriendelik en behulpsaam, naweek was te kort. Sal weer teruggaan, maar vir langer. Baie gesellig en veilig, als wat jy benodig in verblyf. Dankie Andre, sal definitief Plottie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met vriende

Baie lekker plek om te bly.

Goeie ligging en uitstekende diens van Andre die eienaar ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was baie tuis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tesmine G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesmine G
Saam met vriende

Ons het 'n fantastiese naweek by Plottie gehad en sou graag weer soontoe wil gaan.

Dankie website-span vir julle puik diens, ons het ons kuier vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalice S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalice S
Gesin met tieners

Home away from home.

Die eienaar is uiters behulpsaam en bedagsaam. Huis is gerieflik en skoon en ligging is ideaal. Sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collin G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin G

Pleasant, convenient, and awesome.

Our stay as a family was thoroughly enjoyed. The convenience of having everything needed right there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orgdp D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orgdp D
Gesin met klein kinders

Goeie area.

Lekker kuierhuis vir familie of 'n klomp vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne-marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Huis gerieflik en ruim.

Ons het lekker gebly. Huis is lekker ruim vir 'n gesin met kinders. Braaiplek was gerieflik en ons het lekker gekuier daar. Lekker ingerig vir load shedding. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delona L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delona L
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie.

Baie rustige en veilige area. Huis baie netjies en groot. Regtig baie meer as wat ons verwag het. Sal enige tyd terug gaan na Plottie toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dordrey B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dordrey B
Gesin met klein kinders

'n Lekker wegbreekplekkie voor die skole begin.

Ek dink Plottie se naam kan verander word na "Plot" aangesien die plek so groot is! Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer na Plottie gaan. Ons was baie teleurgesteld toe ons hoor dit gaan 4ure loadshedding wees op 'n Saterdagaand, maar met Andre se hulp en toerusting het die ure verbygevlieg. Die kinders was baie opgewonde omdat hulle steeds kan TV kyk terwyl die krag eintlik af was. Baie dankie, Andre. Sien jou gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zulayga H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zulayga H

The accommodation came with challenges which made the stay stressful and awkward. The house was not deep cleaned by a cleaning crew and requires a lot of TLC. Disappointing for a R5K per night stay.

The house is comfortably spacious enough for a group of 10 that being said you are confronted constantly with issues, you hang your keys on the key hook it falls off the wall, you open the curtains the rails fall off, you open a window the handle comes off, no two windows can be opened at the same time that is if you lucky to get it open, the wooden frames are so swollen it is a shove and pull battle each time. No keys in the bathroom doors. No portable lights for during loadshedding, requested assistance. Had trouble with WiFi, request assistance. The one fridge leaked every time after load shedding we had to mop each time, made the owner aware of this. The one television was not working, we requested assistance. No cleaning products. The house was definitely not deep cleaned by a cleaning crew before we arrived. The first bathroom geyser only gave us cold water after only being there for 2 days, the owner claims that someone must have switched the geyser off. The venue needs lots of TLC and really not worth the R5K per night. If you choosing this venue bring along your own cleaning products, dishwashing liquid, portable lights, toilet paper (only four rolls for a group of ten), black bags, lots of data on your phone and a cordless drill would also serve you in good stead. And a gas stove, no alternative provided for when it is load shedding and lastly a healthy dose of optimism.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Thank you for your honest feedback, helping us to improve. To have the house spotlessly cleaned is our top priority. To this end I got a new cleaning crew in mid-2022 and have had only positive feedback since then. If we dropped the ball on your visit, I sincerely apologise for the inconvenience.
In order to improve even further, I have moved to Struisbaai during December to personally supervise and to ensure that maintenance is kept up to date. Since my move here we have made the following improvements:
I have removed all the windows and replaced or repaired the hinges and handles to ensure that all windows now open with ease. I have changed the Wi-Fi from LTE to Fibre and upgraded to an uncapped 50Mb upload/50Mb download package. I am now not only providing portable lights but have lights in the main living areas connected to an uninterrupted power supply (UPS). The TV, DStv, Entertainment system and Wi-Fi are now also connected to the UPS for a seamless transition into and out of load shedding. You won’t even miss one second of your favourite sports or series. We now have a two-plate gas stove as alternative during load shedding. We replaced the two old fridge/freezers with a modern full length fridge and full length freezer. We replaced the old dishwasher with a modern dishwasher. While most guests prefer to use the dishwasher and dishwashing cubes we provide, we do also provide dishwashing liquid and sponges. The toilet paper we provide are normally sufficient for the number of guests for a weekend. Guests sometimes misplace or loose keys and this was the case with the bathroom key for the guests that stayed before you. I apologise that these things were not picked up during the inspection, as it should have been rectified before you checked in. To prevent any issue with lost keys in future, I have replaced it with slide locks to lock the bathroom from the inside.
The one bathroom’s geyser is plugged in behind the bed next to the bedside lamp. Guests do sometimes unplug the geyser to charge their phone or use another device and then neglect to plug the geyser back in. This is what happened in your case. To prevent this from happening in future I have added a second power outlet in the room which is easily accessible to guests and also marked the geyser’s plug clearly.

I am on 24/7 standby to address any issues that may arise and all of the above could have and would have been addressed immediately if I was informed, as demonstrated by the following:
When the house was painted last year, the painters did not properly fix all the curtain rails afterwards. When you informed me of the problem I fixed it immediately. The TV in the children's bedroom was not advertised on the website since it is not connected to the DStv, but only to a DVD player which is sometimes useful to occupy the kids. When you complained about the fact that it was not connected to the DStv I fetched and set up my 50 inch smart TV for the kids. You asked about emergency lighting and I provided you with portable lights immediately. The new fibre Wi-Fi installed shortly before your arrival provided good coverage throughout the property, except for the TV room. From the time you informed me, I literally worked day and night to pull cables and add a second access point which now provides excellent coverage in the TV room and also improved coverage throughout the property. The key hook itself was hanging on hooks and I have never experienced it falling off nor have I ever been informed about it falling off. It is now screwed to the wall, so this will not happen again.

Plottie
Tiaan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Saam met vriende

Baie lekker naweek gehad.

Baie lekker selfsorghuis op by te gaan kuier. Rustige, veilige area & baie goeie kliëntediens & ook loopafstand vanaf see. Gaan definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F
Gesin met klein kinders

Die familie en vriende was dadelik impress met huis en als is mooi en netjies. Ons het dit regtig geniet.

Waarde vir geld. Kuierareas en kamers op die regte plekke. Baie van die braai set-up gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jolene D

Die huis was ruim. Genoeg spasie vir almal. Al die vensters kon nie oopmaak nie en dit het 'n bedompigheid in die huis veroorsaak.

Slegs 2 toiletrolle was beskikbaar en ons was 'n groep van 12. Ons moes eie toiletpapier, opwasmiddel en sponsies koop om skoon te maak. Die braaigeriewe was beskikbaar. Die huis bied 'n lekker atmosfeer. Nog niks van ons breekskadegeld is al terugbetaal aan ons nie en dit is al amper 2 weke later nadat ons niks fisies oor die hele naweek in die huis gebreek het nie, want ons het ons eie glase saamgeneem juis om breekskade te verhoed.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Die vensters is intussen herstel en al die vensters maak nou weer maklik oop. Ek vra opreg om verskoning dat daar nie voldoende toiletpapier, opwasmiddel en sponsies was nie. Ek is 24/7 beskikbaar om enige probleme soos hierdie aan te spreek.
Een van die kaste was gesluit en die sleutel was weg nadat julle vertrek het. Daar was ook onverklaarbare vlekke in die bad. Die skoonmakers gebruik die kas om die beddegoed te bêre terwyl die linne gewas word en het my verseker die kas was nie gesluit nie en die sleutel was daar voor julle verblyf. Julle het gesê dat daar nie ‘n sleutel was nie en dat julle nie die kas gebruik het nie. As gevolg van die teenstrydigheid het ek die deposito teruggehou totdat ek agter die kap van die byl kon kom met die hoop dat ons die sleutel sou kry.
Op 6 Desember, 9 dae na julle verblyf, het jou mans vriend my weer geskakel en op grond van bostaande gesê dat ek ‘n gedeelte van die breekskade deposito kon gebruik om die koste te help dek. Ek het dieselfde dag gedeelte van julle deposito terugbetaal en het nie die volledige koste om die slot te vervang by julle afgetrek nie. Jou stelling oor die breekskade deposito is dus onakkuraat en gee nie al die relevante inligting nie. Verder het dit sedertdien aan die lig gekom dat julle wel die kas gebruik het en dit gesluit het. Jy het self bevestig dat dit jou swembroek is wat ons in die kas gekry het nadat ons dit oopgebreek het. Ek moes dus eintlik die volle koste vir die vervanging van die slot en herstel van die kas by julle afgetrek het.

Plottie
Abby K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abby K

Amazing.

Baie nice huis en vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanell V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanell V
Saam met vriende

Was baie lekker, sal weer gaan. Die buurt was baie vriendelik.

Lug was baie vars en die natuur so skoon. See was baie pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesta S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, die braai-area is baie gemaklik en gerieflik.

Dis 'n baie lekker huis om vakansie te gaan hou saam met 'n groep vriende, jou familie of net gesin. Dit is beslis kindervriendelik en gerieflik vir almal. Ons sal beslis weer daar gaan woon. Die eienaar en sy dogter is baie vriendelik en maklik om reëlings mee te tref. Hulle maak ook seker dat jy 'n gemaklike en streslose verblyf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robynne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robynne V
Gesin met tieners

Lieflike ligging. Huis kort bietjie werk.

Die huis is baie groot en die ligging is lieflik, ons kon strand toe stap en dis maklik om by die promenade se beginpunt uit te kom. Die beddegoed en badkamers was silwerskoon, maar die res van die huis is lank laas goed skoongemaak. Die vensters wat nie behoorlik kan oopmaak nie, laat die huis bedompig voel. Met 'n bietjie moeite kan die huis 'n heerlike vakansiehuis word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay-linne P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kay-linne P
Saam met vriende

Dit was regtig 'n lekker naweek. Die idea om by die see te wees was baie lekker, maar die geld wat betaal was vir die huis dink ek is te veel die vensters kan nie eers reg oop nie.

Die wind waai sommer deur dit. Dit het ook baie gelek in die gang en op die stoep waar ons moet kuier. Ek dink hulle moet eers die plek regmaak en al die ou goedjies uithaal en verhuur aan die mense. Dit ruik baie bedompig in die huis. Ek weet dit kan dalk die hout wees. Daar is nie eers 'n ordentlike besem en skoppie wat reg is nie. Nog minder regte winterkomberse waarmee ons kon slaap. Dit het gelyk soos ou vloerlappe.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle kuier op Struisbaai geniet en vra om verskoning dat alles nie aan julle standaarde voldoen het nie. Ons sal 'n punt maak daarvan om julle klagtes aan te spreek.

Daar is wel van die vensters wat nie kan oopmaak nie, maar Plottie het buitengewoon baie vensters en die oorgrootte meerderheid kan wel oopmaak en hou die wind uit wanneer dit behoorlik toegemaak word. Ons beplan om die vensters te vervang, maar daar is ongelukkig 'n vertraging by diensverskaffers agv COVID-19.

Die geut wat oorgeloop het was ongelukkig onvoorsiene en agv die stormweer op die dag met julle aankoms. Ek het 'n eenvoudige oplossing gegee wat die probleem binne minute aangespreek het.

Die komberse is nog goeie ou wolkomberse. Dit lyk miskien nie modern nie, maar ook definitief nie soos vloerlappe nie, en hou mens nog ordentlik warm al is dit hoe koud.

Plottie
Norma-gine D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma-gine D

Very relaxing.

House didn't look as if it was cleaned at all. Could only use one toilet. But the stay was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vakansie gehou!

Plottie was perfek vir ons behoeftes. Veilige plekkie vir honde in binnehof. Lekker verras met die see-uitsig vanaf die sitkamer en hoe naby dit aan die see is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ewan P

Was lekker.

Naby die see, stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loekie G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie G
Gesin met tieners

Lekker gasvrye plek en lekker kuier-area.

Genoeg spasie, alles was mooi skoon en dan kon ons lekker braai en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey R

Neat and clean. Plenty space.

Good facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelo S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Angelo S
Gesin met klein kinders

Teleurstellend en onhigiëniese.

Met ons aankoms het die verf wat van die mure afdop al 'n slegte indruk geskep. Die breekware in die kassies was vuil en ons moes alles opwas. Die skottelgoedwasser het gestaan met glase en water wat al begin stink het. Die vorige huurders het gemors in die yskas en dit was nog net so. In die oond het 'n vuil braaipan gestaan. Die matte is vuil selfs die los matjies wat bo-oor die vuil kolle gegooi word, makeer 'n was. Met ons aankoms het een 'n nommer 2 gehad, toe hy die toilet spoel het alles terug gestoot. Ons het die eienaar gebel en sy antwoord was dat hy niemand op 'n Vrydag-aand in die hande sal kan kry nie. Saterdag het iemand kom kyk, hy het sommer met die intrapslag gesê hy is nie 'n loodgieter nie, en raai wat, hy kon nie die toilet regmaak nie. Ons moes toe maar heel naweek sit met 'n nommer 2 in die een badkamer. Die ander badkamer se geyser het weer nie warm geword nie, die gevolg, ons moes almal stort in die badkamer met die nommer 2 in die toilet. Die eienaar het wel laat weet buite in die vierkant is nog 'n kamer met 'n toilet, maar toe ons dit oopsluit, hang aan die krane 'n bordjie wat lees: "please do not open the taps". Sowat 50% van die huis se vensters kan nie oop nie. Sommige van die vensters maak nie reg toe nie so daar is 'n permanente trek in die kamers. Ek voel regtig dat dit nie waarde vir my geld was nie. Die uitleg van die huis is wel baie lekker, maar die eienaar sal regtig die huis moet opknap. Ek sal Pottie glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle kuier op Struisbaai geniet en vra om verskoning dat alles nie 100% was nie. Ons het 'n punt gemaak daarvan om julle klagtes aan te spreek. Die vuil breekware en yskas is eenvoudig onaanvaarbaar en ek het dit met die skoonmaakdienste opgeneem. Plottie is intussen binne en buite nuut geverf en ons is baie in ons skik met die nuwe voorkoms. Die matte is vervang met teëls en die verskil is ongelooflik! Daar is wel van die vensters wat nie kan oopmaak nie, maar Plottie het buitengewoon baie vensters en die oorgrootte meerderheid kan wel oopmaak en hou die wind uit wanneer dit behoorlik toegemaak word. Ons beplan om ook die vensters te vervang, maar daar is ongelukkig tans 'n vertraging by diensverskaffers agv COVID-19. Die realiteit is dat dit ongelukkig moeilik is om 'n loodgieter in die hande te kry op 'n Vrydagaand. Ek het dit net vooraf uitgewys, maar het wel een probeer kry. Vir die res is dit jammer dat baie van die klagtes nie onmiddelik met my opgeneem is nie aangesien daar eenvoudige oplossings was. In my verwelkomingsboodskap het ek spesifiek gevra dat julle nie moet huiwer om my te kontak indien daar enige vrae of probleme is nie.
1. Ek is nooit ingelig dat die nutsman nie die toilet reggemaak het nie anders sou ek iemand gekry het wat dit wel kon uitsorteer. Dit was dus definitief nie nodig om heel naweek met die probleem te sit nie.
2. Plottie het drie badkamers en al drie was eintlik uit die staanspoor beskikbaar. Dit is net per abuis dat ek agtergekom het julle is besig om die een kamer en badkamer heeltemal mis te kyk.
3. Ek is nooit gevra oor die rede vir die kennisgewing om nie die badkrane oop te maak nie anders sou ek as volg kon verduidelik. Dit is omdat die spesifieke krane foutief is en nie meer gebruik word nie. Die bad is omskep in 'n bad/stort en die oplossing is om eenvoudig die stort se krane te gebruik. Die spesifieke genoemde krane het dus geen impak op die gebruik van die badkamer nie.
4. Ek is nooit ingelig oor die geyser wat nie warm maak nie. Die spesifieke geyser het 'n skakelaar in die kamer wat ongelukkig soms per abuis deur gaste afgesit word.
'n Enkele oproep of boodskap wat vra oor die krane se kennisgewing en koue geyser sou dus onmiddelik verseker het dat julle twee bruikbare toilette en twee warm storte tot julle beskikking sou hê. Dit is nou selfs voordat die probleem in die derde badkamer aangespreek word en hiervoor was dit ook net nodig om my te laat weet dat die nutsman dit nie uitsorteer het nie.

Plottie
Wayde D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayde D
Saam met vriende

Lovely stay, enjoyed it completely.

House layout was perfect. Met all our needs as a big group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was baie lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar en oorgenoeg spasie.

Plottie was great gewees. Die huis is lekker groot en kamers is lekker uitgesprei met oorgenoeg slaapplek. Die braai-area is baie lekker om te ontspan en die see is stapafstand vanaf die huis. Daar was wel 'n paar probleme: Die internet is ontsettend stadig en mens kan so te se niks met dit doen nie sowel as net 1 GB data vir die naweek beteken maar niks veral as daar 'n groot groep is, ek sal natuurlik uncapped en 'n beter spoed aanbeveel ons is egter al in 2019 en ek is seker baie gaste soek so iets veral om die kinders besig te hou so nou en dan in die aande. Die mikrogolfoond het glad nie warm gemaak nie, maak nie saak watse setting ons gebruik nie. Die tuimeldroër het bietjie warm gemaak, maar glad nie gedraai nie so ons klere kon nie droog raak nie ons het dit egter besef eers na ons dit gewas het. Die hoofbadkamer se deur het probleme as jy hom van binne af sluit kan jy hom nie weer oopkry nie, 'n paar van ons mense het vasgesit wat gekos het dat ons moes van die anderkant van die huis die sluetel deer die venster moes gaan haal en terug om kom en sukkel om oop te sluit van die buitekant af. Daar is wel ander appliances in kombuis wat ook nie lekker gewerk het nie, maar ons het om dit gewerk en 'n lekker naweek gehad. Ek sal sekerlik terug wees sodra die bogenoemde uitsorteer is en ek is seker meer mense sal ook die verblyf kies in die toekoms indien dit uitsorteer word. Baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons gee nou 5GB data per naweek en is besig om te kyk na uncapped opsies. Fibre is amper hier! Die mikrogolfoond is vervang en die ander probleme aangespreek.

Plottie
Lesley D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley D
Saam met vriende

Fantasties.

Baie goeie diens gekry. Sal weer gaan, beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johnny M
Saam met vriende

Die huis het aandag en 'n goeie skoonmaak nodig.

Almal in ons geselskap was dit een dat die plek 'n goeie skoonmaak nodig het en dat sekere elemente soos krake en houtvensters vervang moet word. Ons kon nie eers vensters oopmaak vir vars lug nie omrede die houtrame uitmekaar val. Kaste, laaie, matte, vloere, ens. het 'n behoorlike skoonmaak nodig. Ons huur gereeld deur die webtuiste, maar die was die swakste eenheid wat ons nog in gewoon het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle kuier op Struisbaai geniet en vra om verskoning dat alles nie 100% was nie. Ons het 'n punt gemaak daarvan om julle klagtes aan te spreek. Die feit dat alles nie ordentlik skoon was nie is eenvoudig onaanvaarbaar en ek het dit met die skoonmaakdienste opgeneem. Plottie is intussen binne en buite nuut geverf en ons is baie in ons skik met die nuwe voorkoms. Die matte is vervang met teëls en die verskil is ongelooflik! Daar is wel van die vensters wat nie kan oopmaak nie, maar Plottie het buitengewoon baie vensters en die oorgrootte meerderheid kan wel oopmaak. Ons beplan om ook die vensters te vervang, maar daar is ongelukkig tans 'n vertraging by diensverskaffers agv COVID-19.

Plottie
Marchall A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchall A
Saam met vriende

Fantasties vir rustige wegbreek.

Definitief familie-vriendelik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela S

Netjies.

Ons was tevrede met die huis, redelik groot en netjies. Dit was 'n stil gebied, maar ons het dit geniet. Dankie aan die eienaar vir die gasvryheid en dat hy vir my op hoogte gehou het van alles. Sal enige groep mense aanbeveel vir daardie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelo F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo F
Gesin met klein kinders

Naweek was medisinaal vir die siel.

Baie rustig en groot spasie vir groot gesin met kinders en klein kinders. Geriewe was baie gemaklik, tog kan verblyf so bietjie opgeknap word. Verder alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Great stay for family and groups.

We had a great stay for our nationals. Owner was very helpful when assistance was required.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf vir gesinne en groepe.

Ons het lekker gebly vir ons kompetisie. Eienaar was baie behulpsaam wanneer hulp benodig was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janet M
Gesin met klein kinders

Not worth the money.

Not worth the money. Will not be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy-lee P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy-lee P
Gesin met klein kinders

Die ligging van die plek is goed, maar die advertensie is nie wat die plek is nie.

Die ligging van die huis is goed. My eerste problem was die WiFi en DStv, die advertensie sê nie die waarheid oor die voordele wat die plek het nie. Eers as die deposito betaal word, dan kom al die teleurstellings. Die huis is nie baie skoon nie. Die gordyne, in een van die slaapkamers was stukkend, die beddegoed in 'n ander slaapkamer was vuil, die ander beddegoed wat voorsien was, het sleg geruik. Die stoof in die kombuis het net twee plate wat werk. Nie genoeg toiletpapier was voorsien vir 16 persone nie, daar was handewasmiddel in die badkamers, maar die houers was leeg. Ons het nie toegang tot die DStv en WiFi gehad die eerste aand nie en eers die tweede aand laat kon ons die televisie en die WiFi gebruik. Ons as familie en vriende was nie beïndruk met die plek nie en het nie waarde vir ons geld gekry nie. Ons sal dus nooit weer gebruik maak van Plottie nie. Ek versoek ook dat die advertensie die ware weerspieëling moet wees van die plek en op die oomblik is dit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Ek wil eerstens opreg om verskoning vra dat Plottie nie aan u verwagtinge voldoen het nie.

Ek verskaf gratis Wi-Fi, maar dit is nie onbeperk nie. Die advertensie sê dat gaste toegang het tot gratis Wi-Fi, nie onbeperkte gratis Wi-Fi nie, en is dus korrek. Die webblad het ongelukkig net 'n opsie om "Gratis Wi-Fi" aan te dui en nie "Gratis Beperkte Wi-Fi" nie. Daarom wys ek die beperking uit in die opvolg e-pos en op Plottie se webblad wat aan gaste gestuur word sodat enige probleem met die beperking vroegtydig aangespreek kan word. Die Wi-Fi is meestal voldoende vir gaste, maar daar is 'n opsie om addisionele data teen die verskaffer se standaard tariewe te koop. Ek het nietemin in u geval gratis addisionele Wi-Fi aan u verskaf toe ek besef dat die beperkte data vir u 'n probleem was.

Ek het die korrekte Wi-Fi wagwoord aan u verskaf die aand van u aankoms en het daardie aand geen verdere navrae hieroor ontvang nie. Ek het eers die tweede aand 'n boodskap oor probleme met die Wi-Fi vanaf u ontvang. Ek het u onmiddellik geskakel, ons het vasgestel dat u aan die verkeerde netwerk probeer verbind het en die probleem was dus onmiddellik aangespreek nadat ek bewus gemaak is daarvan.

Die DStv word aangeskakel vir die spesifieke periode wat gaste bespreek en soms is die eerste poging om dit aanlyn te aktiveer nie suksesvol nie. Ek het dit reeds op die eerste aand vir die tweede keer aktiveer, onmiddellik nadat ek u boodskap ontvang het dat die eerste aktivering onsuksesvol was. Ek het spesifiek gevra dat u moet bevestig of dit aangeskakel is en het daarna geen verdere terugvoer hieroor ontvang nie. Die tweede poging op die eerste aand was dus suksesvol.

Wat u ander klagtes betref. Ek gebruik professionele skoonmaak- en wasgoeddienste ek was dus heeltemal uit die veld geslaan deur u bewerings.

U terugvoer word egter ter harte geneem en ek het dit met die diensverskaffers bespreek. Ons poog altyd om te verbeter.

Plottie
Bianca C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Baie lekker plekkie vir almal, jonk en oud.

Lekker vakansiehuis vir jonk en oud. Kinders het hulle geniet, groot spasie om hulle uit te leef. Loopafstand van see af. Als was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy B
Gesin met klein kinders

Spacious and comfortable.

Will be back. Everything we needed was supplied.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim en gerieflik.

Sal weer hier kom bly. Alles wat jy nodig het is daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley W
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename en rustige verblyf.

'n Baie lekker ruim en volledige toegeruste huis. Naby winkels, strand en uitrypunte in die omgewing. Eienaar van die huis is ook baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard W

Waarde vir geld.

Plottie is 'n praktiese huis, geleë naby al die besienswaardighede. Dit beskik oor al die geriewe en is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Ons het 'n heerlike spanbounaweek by Plottie gehad.

Ons naweek was baie lekker by Plottie, alles was in plek, beddegoed netjies en skoon en enige probleem wat ons ondervind het, kon ons met Andrè uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Het baie lekker gebly in 'n stil area. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary O

Dit was een van die wonderlikse naweke wat ek saam met familie en vriende gehad het om my 50 ste verjaarsdag te vier.

Plottie is 'n lekker huis vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M

Dit was heerlik!

Ons was as 'n familie daar en almal het dit geniet, veral die kinders. Die strand is loopafstand van die huis af en dis 'n veilige area. Ons het 'n lieflike tyd gehad en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek saam familie.

Wat 'n wonderlike ervaring! Andre het ons groot groep van 14 mense tegemoetgekom vir my 25ste verjaarsdag. Die huis is perfek geleë vir 'n lekker wegbreek en het jou laat voel dit is jou eie vakansiehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

Asemrowend, gerieflike verblyf.

Plottie is 'n gerieflike huis. Uitsetting is ideaal vir groot groepe en uitleg van huis baie prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlin A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlin A
Saam met vriende

Fantastiese naweek!

Ek het 'n heerlike naweek saam met vriende gehad in Struisbaai by Plottie. Die huis het van alles en nog wat. Ek was baie beïndruk met die DStv. Ons kon rugby kyk en lekker by die kaggel ontspan. Ek sal regtig die huis aanbeveel vir 'n groot groep mense, want daar is oor genoeg slaap plek vir almal (14). Ons was net 11. My volgende uitstappie na Plottie sal in die somer wees. Baie dankie vir 'n lekker verjaarsdagnaweek en dankie vir Andre wat my so mooi bygestaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon M

It was a wonderful, relaxing time with family in a perfect holiday house!

Everything was perfect about Plottie. It's a comfortable place and what we loved most of all was the view of the sea and to wake up with the sound of the waves was the greatest of all! It was really a perfect weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Baie goeie uitleg en geriewe.

Baie aangename ervaring. Plottie is in 'n goeie ligging en baie gerieflike uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raeesa B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Raeesa B
Gesin met tieners

Nice place for a quick weekend getaway

We enjoyed our stay at Plottie, it's a very comfortable place (although we expected more than 2 double beds).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plottie se terugvoer

Thank you for the feedback, enabling us to improve. Aimed at two or three families sharing, Plottie now offers three double bedrooms and eight single beds.

Plottie
Reinette J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie gerieflik. Het baie veilig gevoel. Sal definitief aanbeveel.

Lekker ruim huis met al die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R840
R840 R714
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R714
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R714
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780bf6d12c6d4b138b73ad15463dbace62ebc0f92f64e5a373c3dec27efda95f444b012e6975ea287dbc66c94c1d67ad66f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R714 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 10 Nerina Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.804104 20.0609