5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 DS Botha Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plum Cottage is gerieflik geleë in die dorpie Greyton en is stapafstand van restaurante af. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste.
Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook basiese verbruiksgoedere (vuurmaakhout, tee, koffie).
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
'n Braai is beskikbaar. Plum Cottage is net 'n paar meter van Greyton se bekende Oak & Vigne-koffiewinkel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francèle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 7 DS Botha Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Plum Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 DS Botha Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang